Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Aloe and Acacia House

"'n Dorpie om weer te gaan besoek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Seemeeu

"Tipiese vissermansdorpie met uitstekende restaurante!"

Grabouw, Wes-Kaap

Cheverells Farm Cottages

"Absolutely stunning. We love the value, the people and surrounds."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Lekker gekuier in Mosselbaai, vriendelike mense en veilig. "

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Bergen Guesthouse

"Beautiful. Lekker eetplekkies."

Hermanus, Wes-Kaap

77 on 7th Street

"Baie nice kuierplek, maar te duur vir middelklasgas."

Kaapstad, Wes-Kaap

702 on Kloof

"It's everything you expect and more!"

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Villa

"No place like Cape Town, always my first choice of a holiday destination, and all the wine farms - what a bonus!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Innikol 38

"Very nice and clean place."

Agulhas, Wes-Kaap

Annie's

"Hierdie was 'n reis wat ek al lankal wou doen en so bly ek het. Agulhas en Struisbaai sien my beslis weer."

Vleesbaai, Wes-Kaap

Driehoekstraat 19

"Baie oulike klein dorpie. Vriendelike mense, rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig."

Velddrif, Wes-Kaap

Stay Anchored

"Pragtige, netjiese bestemming."

Paternoster, Wes-Kaap

Salt Water House

"Baie mooi, veilige dorp met baie eetplekke en mooi strand."

Montagu, Wes-Kaap

The Barn Guest Cottage

"Beeldskone dorpie, verbasend baie restaurant en koffiewinkels. Weens reën het ons nie kans gehad om al die staproetes te doen nie, maar kom terug daarvoor. Die omliggende berge is baie mooi."

Franschhoek, Wes-Kaap

The Olive and Vine Farm Cottage

"Pragtige dorp. Definitief 'n paar dae se besoek werd."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Casa Dell'amore

"Perfekte plek vir 'n wegbreekvakansie."

Agulhas, Wes-Kaap

Dageraad 2

"Our favourite fishing and relaxing destination."

Greyton, Wes-Kaap

Hemelsbreed Farm

"Awesome weekend town."

Yzerfontein, Wes-Kaap

LeRens Haven B&B

"It was a very neat, clean town."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Pragtige dorpie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Tuscan Village 29

"Absoluut puik en uit boonste rakke. So baie dinge om te doen. Die reuke, atmosfeer, skoon lig sal altyd my bybly. Daar bestaan nie woorde om Mosselbaai te beskryf nie. Fantasties."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bea's Place

"Lekker plek om te kuier. Mal oor die see."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stilt Seven

"Amazing place!"

Greyton, Wes-Kaap

Die Wasbak

"Sal volgende keer graag langer wil kuier."

Blad
Blad 376 - Wys 11251 tot 11280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem