Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Ilse H. - 9th July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Suna P. - 9th July 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Eerste besoek aan Knysna en dit is 'n bestemming wat almal op hulle bucket list moet sit. Die uitkykpunte by The Hills is asemrowend. Gesellige kuierplekke en dit voel of almal mekaar ken. Gasvry.
Luc S. - 9th July 2018
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
'n Dorp wat 'n wegkomkans bied van die gejaagde stedelike/voorstedelike lewenstyl.
Faith H. - 9th July 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Heerlik, rustig en baie netjiese dorp. Sal beslis weer Yzerfontein besoek.
Yolandi P. - 8th July 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Pragtig.
Alwyn R. - 8th July 2018
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Baie mooi. Naby winkelsentrums vir gerieflike inkopies.
Liesel V. - 8th July 2018
staying in Boland, Wes-Kaap
Die Boland is asemrowend mooi. Baie stap- en fietsry-roetes. Vriendelike mense en goeie restaurante om by te eet.
Lana G. - 8th July 2018
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Asemrowend mooi.
Rene D. - 8th July 2018
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Mooi plek.
Lizl W. - 8th July 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Amper alles wat jy benodig, kan jy hier kry.
Ben W. - 8th July 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Ek dink dis 'n uitstekende vakansiebestemming vir veral mense in ons ouderdomsgroep, middeljarig, aangesien jy binne loopafstand van al die winkels en eetplekke is. Dis ook baie kalm en rustig, met die mooiste see-uitsigte en min verkeer.
Belinda A. - 8th July 2018
staying in Paradys, Wes-Kaap
Can be recommended.
Jan D. - 8th July 2018
staying in George, Wes-Kaap
Netjiese en skoon stad wat alles bied wat 'n groter stad ook bied.
Wessel R. - 8th July 2018
staying in Nuwerus, Wes-Kaap
Gedurende blommeseisoen.
Odette G. - 8th July 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
In die winter het Yum 'n gesellige kaggel en die eienaars is vriendelik.
Avril O. - 8th July 2018
staying in Heather Park, Wes-Kaap
Baie rustige en veilige woonbuurt.
Hannelie S. - 8th July 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Heerlik geëet by die Tulbagh Hotel. Baie goeie diens.
Minda B. - 8th July 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Vriendelike mense, voel altyd welkom in Oudtshoorn.
Peter C. - 8th July 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Rustige plek. Naby alles byvoorbeeld, mall, hospitale, openbare vervoer en baie toeriste-besienswaardighede.
Cedric J. - 8th July 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Saldanha is the best place to be anytime of the year.
Bill O. - 7th July 2018
staying in Darling, Wes-Kaap
Beautiful village.
Elrie S. - 7th July 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Wonderlike plekkie!
Charmaine S. - 7th July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Besoek al die restaurante en winkels en ondervind die Prins Albert dit trap diep spore in jou hart.
Pieter S. - 7th July 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Om weg te breek vir 'n naweek of 'n rustige vakansie, sal Riversdal jou plek wees.
Melanie T. - 7th July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Wonderlike gesinsvakansiedorp.
Elfranco B. - 7th July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
'n Moet om daar oor te slaap.
Heidi F. - 7th July 2018
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Baie om te doen in die omgewing, die wynroete is regtig naby, dan is daar ook natuurlik Sutherland en Matjiesfontein.
Johan B. - 7th July 2018
staying in Agulhas, Wes-Kaap
My gunsteling plek in die Wes-Kaap.
Petro L. - 7th July 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing. Sal graag wil terugkeer en by al die interessante plekkies gaan inloer.
Petro L. - 7th July 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Mooi omgewing en oulike eetplekkies.
Minda B. - 7th July 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie vriendelike inwoners in Oudtshoorn. Sal weer kom.
Melanie R. - 6th July 2018
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Pragtige plek met mooiste berge en vriendelikste mense gaan eet by Kannaland en beleef die gasvryheid eerstehands.
Zelda L. - 6th July 2018
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Maklik om te vind vanaf hoofweg.
Jetro K. - 6th July 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Lekker naby alle belangrike plekke in die Kaap.
Charl W. - 6th July 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Central upmarket suburb.
Alida B. - 6th July 2018
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Baie veilige sekuriteitarea.
Edson N. - 6th July 2018
staying in George, Wes-Kaap
Amazing place to explore with the family. Lots of local attractions and near by towns to visit.
Isabel Z. - 6th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n mooi, rustige dorpie en net die regte plek om te gaan ontspan.
Anna V. - 6th July 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Dis 'n vreeslike mooi dorpie.
Mareli M. - 6th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, maar sal volgende keer eerder in die somer gaan i.p.v die winter.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za