Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"'n Ongelooflike netjiese, skoon dorp met die vriendelikste mense. Het baie tuis gevoel."
"Stellenbosch is bekend vir die universiteit, kultuur, wynbedryf en natuurskoon. Dit is gerieflik en sentraal om verskeie ander besienswaardighede te bereik."
"Ceres is pragtig. Hoewel ons slegs vir besigheid daar was, is die landskappe en areas rondom Ceres pragtig."
"What a clean and friendly town! The speed at which development is happening there is alarming, but we did appreciate the lovely new Spar and the Rosemead Artisan Bakery. The Schaap Island Trail was great, as were our rambles along the beaches in both directions."
"Dit is die mooiste plek en ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Dit is baie veiliger as waar ons vandaan kom."
"We enjoyed The Birds of Eden - well worth a visit."
"Superb, scenic delight. Refreshingly uncommercialized and out on a limb. If you want a rustic laidback destination this is it."
"Die dorp is baie skoon en netjies. Ons het baie veilig gevoel. Ons is vriendelik en professioneel bedien by alle winkels en eetplekke."
"Dorpie lyk heelwat netjieser as paar jaar gelede. Lieflike verskeidenheid van winkeltjies en restaurante. Koelkamers, oulike vertonings en groot aanwins vir Paternoster."