Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Agulhas, Western Cape

Rus 'n Bietjie

"Nice town and loads of great places to eat."

Great Brak River, Western Cape

A Bit of Home

"Awesome plek. Die mense is baie vriendlik. So mooi en skoon. Totaal anders as Gauteng. Sal môre hiernatoe verhuis as ons kon."

Citrusdal, Western Cape

Leopard's Tree Campsite

"Citrusdal is 'n warm plek in die somer, maar bied baie mooi natuurskoon, en meeste kampplekke het 'n rivier of dam om in te swem."

Cape Town, Western Cape

Luxury Ocean View 1203

"Kaapstad se vere was reggeskud. Uitstekend."

Betty's Bay, Western Cape

Fijnbos Manor

"Bettysbaai is 'n mooi plek, maar nie my smaak nie. Daar is heeltemal te veel bome en bosse."

Cape Town, Western Cape

Marina Views

"Cape Town is the place to be."

Oudtshoorn, Western Cape

Greeff Cottages

"Baie lekker plek om heen te gaan, ongelukkig is daar ook net soveel wat mens in Oudtshoorn kan doen."

Mossel Bay, Western Cape

29 @ Weenen

"Beautiful place and will be back in November. "

Beaufort West, Western Cape

Die Nessie

"Daar was nie baie om te doen nie."

Velddrif, Western Cape

Riverview

"Bekoorlike Weskusdorpie met baie interessante besighede en eetplekke. Hope vermaak en dinge om te doen."

Plettenberg Bay, Western Cape

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment

"Plettenbergbaai is a lovely holiday destination. Clean with great beaches and lots to do."

Pringle Bay, Western Cape

Captain's Cabin

"Heerlike dorpie om in te kuier.Goeie restaurante. Sal weer draai maak."

St Helena Bay, Western Cape

Accommodation @ Sea Trader

"Dit hang regtig af hoekom jy gaan. Ons wou net wegbreek met so min moontlik aanraking met die res van die wereld, maar ek het gevind dat goeie eetplekke bietjie skraps was. s"

Stellenbosch, Western Cape

Webersburg Estate

"Fantastiese bestemming met baie om te doen."

Cape Town, Western Cape

Incazura Guest Suite and The Light House

"What a joy to be travelling on well maintained roads."

West Coast, Western Cape

Gifberg Holiday Farm

"Daar is niks mooier as 'n sonsondergang aan die Weskus nie."

Gansbaai, Western Cape

Tourist Lodge Gansbaai

"Cannot believe so many places were closed on a long weekend. The Spar has really gone downhill. We shopped there and had to go to OK. We then only supported OK the rest of our weekend."

Oudtshoorn, Western Cape

Kranskloof Country Lodge

"Kan nie wag vir die volgende besoek nie."

Great Brak River, Western Cape

Kontrei BB

"Pragtige plek! Die strande is pragtig! Ons het 'n paar lekker restaurante ontdek! Sal beslis terugkom en kom vakansie hou en dalk ook kamp! Baie mooi en asemrowend!"

Greyton, Western Cape

The Views Plattelandse Dorpshuis, Greyton

"Mal oor Greyton, sal definitief weer gaan."

Tulbagh, Western Cape

Wittedrift Manor House

"Alles is gerieflij naby geleë om te besigtig. Parkeerspasie in die systrate is nie goed nie. Moet in die pad staan waar ander verkeer verby moet beweeg."

Knysna, Western Cape

18 op Tides End

"Knysna is 'n fantastiese plek om vakansie te hou, die weer is altyd lekker, daar is soveel om te doen in en om Knysna."

Plettenberg Bay, Western Cape

72A Castleton

"Baie lekker plek om te kuier en te unwind."

Riviersonderend, Western Cape

Mienru House

"Rustige dorpie, sal weer kom kuier."

Gansbaai, Western Cape

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai self is nie werklik 'n toeriste dorp nie, maar omdat dit sentraal is, is dit 'n gerieflike plek om te bly. Dit is naby aan talle besienswaardighede en winkels."

Still Bay, Western Cape

Harbour Cottage

"Rustige, stil dorpie met pragtige omgewing. Perfek vir vakansie."

Struisbaai, Western Cape

Marine 115

"Struisbaai is 'n pragtige ou dorpie. My man het van kleins af hier gekamp en saam met sy ouers en grootouers hier gekuier. Van die Plaat se pragtige lang strande tot die rotse om die draai, Skulpiesbaai en aan tot in Agulhas, is bekoorlik. Klein kindertjies kan heerlik baljaar in die poelletjies en branders. As jy van visvang hou, kan jy maar kom, want hier is baie visvangplekke. Kom ervaar hierdie pragtige deel van die land, jy sal oor en oor wil terugkom."

Plettenberg Bay, Western Cape

Woodpecker

"Regtig baie plekkies om te besoek en rond te loop. Die hele dorp is pragtig. Uitkykpunte is die moeite werd om te besoek. Party restaurante is onnodig duur."

Page
Page 388 - Showing 11611 to 11640
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers