Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34191 resensies.
Arina B. - 1st October 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Geen restaurante oop tussen 4-6 nm, so beplan daarom.
Tanya P. - 1st October 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Great to see the dam full again! Pleasant and yummy dinner at local restaurant (Floris), great event attended, Freshpack Fitness Festival Duathlon. Great water fun destination!
Daan V. - 1st October 2018
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Lekker eetplekke en interessante dinge om te sien.
Gregory M. - 1st October 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Pragtige plek en baie rustig.
Marlene C. - 1st October 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
'n Weggesteekte juweel van 'n dorp.
Aretha R. - 1st October 2018
staying in George, Wes-Kaap
Fantastiese vakansiedorpie. So baie besienswaardighede en wonderlike plekke om lekker te kuier. Ek sal definitief weer George, in die nabye toekoms besoek. Dit was die moeite werd!
Jacques A. - 1st October 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Fantasties.
Christiaan V. - 1st October 2018
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Daar is 'n paar lekker plekke in die omliggende omgewing.
Johnice W. - 1st October 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
'n Pragtige plekkie. Baie veilige area.
Alida M. - 1st October 2018
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Baie mooi kusdorp en omliggende area, heelwat walvisse gesien, heerlike kos by The Boathouse Restaurant, skoon Spar met 'n groot verskeidenheid produkte.
Maryna W. - 1st October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
'n Besonderse kusdorp.
Carli B. - 1st October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Kuier altyd baie lekker in Hermanus. Al die nodige winkels om jou reis gerieflik te maak.
Patsy L. - 1st October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Wat 'n juweel van 'n dorpie. Die hele dorp se mense is baie vriendelik en gasvry.
Carli B. - 1st October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is altyd 'n lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek-geleentheid. As jy klein kindertjies het sal ek verseker Wonderland Cafe besoek by die Super Plants kwekery.
Christine G. - 1st October 2018
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Baie netjies en voel veilig.
Amanda C. - 1st October 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is baie duur vir ons Suid-Afrikaners, veral die restaurante.
Jeanndré S. - 1st October 2018
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Baie keuses vir kuierplekke en eetplekke en baie stapafstand. Wonderlike see-uitsigte.
Herman K. - 1st October 2018
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
'n Pragtige plek. Daar is binne 'n kort afstand se ry baie besienswaardighede en ongelooflike strande.
Marius A. - 1st October 2018
staying in West Beach, Wes-Kaap
Goed geleë. Naby strande en vele restourante en inkopesentrums om van te kies.
Mev C. - 1st October 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes is 'n gemaklike halfwegstop. Ryk geskiedenis dorpie en baie om te doen.
Toni C. - 1st October 2018
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, net baie koud in die maande wat ons dit besoek.
Annemie L. - 30th September 2018
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Aangename verrassing. Pragtige winkeltjies met kuns en handwerk. Heerlike etes.
Laurette H. - 30th September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is een van die mooiste dorpies met 'n pragtige strand en oulike eetplekkies - die perfekte plek om vakansie te hou!
Willem K. - 30th September 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Mooi, veilige vakansiedorp.
Wynand B. - 30th September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Moenie moeite doen om die Pantie bar op Paternoster te besoek nie. Baie onvriendelike kroegman. Die res van die plekkies is baie mooi.
Wynand B. - 30th September 2018
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Absoluut puik.
Daniel J. - 30th September 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Mykonos is die ideale plek vir ontspanning, en bied hope vermaak vir oud en jonk.
Davine S. - 30th September 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Alles is gerieflik en naby.
Esta N. - 30th September 2018
staying in Glentana, Wes-Kaap
Pragtig, skoon, netjies, vriendelik en dit was heerlik!
Susan H. - 30th September 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Baie mooi en rustige omgewing.
Theo S. - 30th September 2018
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Vredenburg is ons volgende tuiste.
Pieter M. - 30th September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Die dorpie kan gerus meer ontwikkel veral betreffende winkelsentrum-geriewe.
Hanlie E. - 30th September 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Durbanville is regtig 'n opwindende plek. Daar is soveel Malls en restaurante om van te kies en te keer en dis naby Kaapstad self. Oulike voorstad.
Kathy L. - 30th September 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Overpriced and over-touristy, which has eroded the authenticity of the village. But this is inevitable and it is in very beautiful surroundings and is a tranquil holiday destination.
Melissa D. - 30th September 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Absolutely beautiful.
Barry M. - 30th September 2018
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Great town.
Mandlonke V. - 30th September 2018
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Must visit venue definitely, cannot be compared to any local venue in the country.
Deirdre P. - 29th September 2018
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek.
Francois M. - 29th September 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan bied 'n verskeidenheid van buitelug aktiwiteite. Vir die wat lief is vir watersport is daar die meer waarop waterski, seil, kanovaart en kajak roei 'n gunsteling is. Vir die wat wil ontvlug en herstel, is daar strand en boot hengel. Die reservaat bied geleentheid vir veilige stap, fietsry en blomme, wild- en voëlkyk. Vir die wat meer op vermaak en sosiale aktiwiteite ingestel is, is daar luukse dorpsverblyf, oordverblyf en restaurante.
Malinda D. - 29th September 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon en skoon strand met lieflike see-uitsig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za