Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Velddrif, Wes-Kaap

Laaiplek Hotel

"Velddrif is 'n tipiese rustige vissersdorp met 'n paar interessante besienswaardighede vir die binnelander. Eet vars vis en besoek Bokkomlaan. Naby genoeg aan ander dorpe met die nodige winkelsentrums. Die Spar op die dorp het fantastiese vars produkte en 'n veskeidenheid kos."

Franschhoek, Wes-Kaap

Centre-Ville Guest House

"Baie dinge om te sien en doen in Franschhoek!"

Strand, Wes-Kaap

Lierie Huis

"Baie sentraal."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

True North

"Our first visit. Beautiful bay and environment."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Oasis Guest House

"Kaapstad is 'n lekker plek om vakansie te gaan hou. Ek hou veral van die verskeidenheid aktiwiteite wat daar is om te doen."

Hermanus, Wes-Kaap

Nothing But View

"Hermanus is 'n pragdorpie met allerhande winkels, winkelsentrums en restaurante. Daar is heelwat om te doen, die mense is vriendelik en kan net dink hoe besig dit kan raak in gewilde somervakansies."

Kaapstad, Wes-Kaap

Fama Lodge

"Nice restaurants. Good place for nature, especially for those who love hiking."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bien-Etre

"We know Cape Town well and find it an excellent travel destination."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pudumo 102

"ATKV se waterparkritte is baie bekostigbaar en waarde vir geld. Dias-strand het ook 'n glybaan wat ons na soveel jare ontdek het."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Eden Guest House B&B

"Very historical and interesting. The Bartholomeu Diaz museum is a must."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Squirrel & Vine

"Stellenbosch is puik!"

Paternoster, Wes-Kaap

The Loft

"The crayfish hawkers are a bit overwhelming to almost intimidating."

Grabouw, Wes-Kaap

Aanhouwen Cottages

"Elgin was 'n uitstekende wegbreek vir die naweek. Naby genoeg aan Kaapstad en soveel om te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beachwood Inn

"Three days weren't nearly long enough to experience all Cape Town has to offer!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seariver

"Lekker vakansiedorpie. Winkels is lekker laat oop en jy kan alles kry wat jy nodig het. Daar hang so reuk oor die dorpie wat nie baie aangenaam is nie."

Hermanus, Wes-Kaap

Windsor Hotel Hermanus

"Hermanus is a must-see for both local and international visitors."

George, Wes-Kaap

Sarah's Place

"We visited George to attend the Old Car Show, but generally only visit as a convenient stop-over. In that regard, it is ideal, with lots of good value accommodation, many very good dining establishments, close to seaside holiday spots and other tourist attractions. In addition, there are facilities to deal with any possible emergencies."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Squirrel & Vine

"Stunning views and delicious places to eat!"

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Lovely small town with great options for eating out! We enjoyed our hikes there too!"

George, Wes-Kaap

Tehillah Guest House

"Ons ken George goed, het heelwat vriende daar. Sal môre soontoe trek. Lief die plek."

Struisbaai, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation

"'n Spar of Shoprite in die omgewing sal help, daar is net 'n OK wat 'n supermark is. Meer eetplekke sal ook van hulp wees. "

Strandfontein, Wes-Kaap

Dikbek Se Plek

"No real shops, but has amazing character and beaches."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sandstone Manor

"Will visit again, lots to see and do, weather was great too!"

Blad
Blad 412 - Wys 12331 tot 12360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang