Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Elgin was 'n uitstekende wegbreek vir die naweek. Naby genoeg aan Kaapstad en soveel om te doen."
"Lekker vakansiedorpie. Winkels is lekker laat oop en jy kan alles kry wat jy nodig het. Daar hang so reuk oor die dorpie wat nie baie aangenaam is nie."
"We visited George to attend the Old Car Show, but generally only visit as a convenient stop-over. In that regard, it is ideal, with lots of good value accommodation, many very good dining establishments, close to seaside holiday spots and other tourist attractions. In addition, there are facilities to deal with any possible emergencies."
"Lovely small town with great options for eating out! We enjoyed our hikes there too!"
"Ons ken George goed, het heelwat vriende daar. Sal môre soontoe trek. Lief die plek."
"'n Spar of Shoprite in die omgewing sal help, daar is net 'n OK wat 'n supermark is. Meer eetplekke sal ook van hulp wees. "
"I would recommend Isabella restaurant on the seafront. Waitrons friendly and go out of their way to serve you."
"Klein dorpie, maar die diens maak beslis op daarvoor. Ek was bietjie bekommerd oor die motor se veiligheid, maar hulle het CCTV wat aktief monitor. Ek sal beslis in toekoms 'n plan maak om te sien hoekom die mense so vriendelik is."
"Dis 'n klein, unieke plekkie waar jy regtig net kan gaan ontspan en lang ente langs die see stap in buiteseisoen. Sorg egter dat jy jou inkopies doen soos in Vredendal."
"Very nice place to be safe and clean. Time was short but I will visit again next time."
"Daar is so baie om te doen in en om die Swartland waarvan Malmesbury die hoofsetel is."