Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Elgin market is must. On a Saturday there is the steam train to look at. A round trip down the Highlands pass is great with a stop at the look out point then having a milk shake at the Bot River Hotel. Of course one can have something a bit stronger. The Highlands road is a good gravel road, but going down might be a bit nerve racking for a short distance."
"Ons was beïndruk maar was te kort daar om Robertson volwaardig te gradeer."
"Die mooiste uitsig baie om te doen, strande is pragtig en restaurant lekker kos en baie om van te kies."
"Die Kaap is altyd lekker, behalwe dat die pryse nie meer vir ons Suid-Afrikaners is nie. Die oorsese toeriste find baat hierby."
"Stunning views. Very, very safe and quiet. No disturbances of loud talking or music. Clean town. I wish I was living there."
"'n Plek wat jy graag weer en weer wil besoek, 'n vriendelike dorp, netjies, skoon winkels. Veilige staproetes."
"If you're looking for action then I don't think so, but if you want, as we did, a restful, safe destination with good food then this fits the bill."
"Kleinkrantz is beeldskoon en bietjie weg van die gedruis van die dorp. Net wat die siel nodig het."
"Do yourself a favour and go to De Rust, a little Karoo town that's a hidden gem."