Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Die Herberg

"Kan net sê 100% vir skoon en veilige omgewing en enige iemand kan met 'n geruste hart daar bly. "

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Appelhuis

"Plenty of places to stop and eat or explore. The roads are well maintained and distances between destinations are not too long. Great scenery. Well worth exploring."

Knysna, Wes-Kaap

Feel @ home

"Pragtige en vriendelike mense wat jou lekker tuis laat voel. Beslis 'n goeie toeristebestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

B30 Alikreukel

"Verkeer soms problematies"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Jollie Patrollie

"Sal weer daar wil gaan vakansie hou. Mense is vriendelik."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

12 Dune Park

"Beste en mooiste plek."

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"Baie mooi omgewing."

George, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"I see George as my hometown because I did most of my growing up there. I am always happy to visit again."

Leeu-Gamka, Wes-Kaap

Pastorie Huisie

"Very hot in January!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Lieflike plek. Danabaai is so rustig. Ons was baie bly om die bosbokke sommer so op die sypaadjies te sien wei."

Stilbaai, Wes-Kaap

Beach Castle

"Mal oor Stilbaai."

George, Wes-Kaap

Willow Cottage

"Great area to visit. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Beachwood Inn

"Kom sien self! En maak reg vir al 4 seisoene op een dag!"

Kaapstad, Wes-Kaap

The Waves 1002

"Ons kom ten minste een keer per jaar Kaap toe."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Sien sommer gou weer."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kon-Tiki Cabin

"Yzerfontein lyk algemeen na 'n redelik veilige dorp - definitiewe pluspunt!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

The Nels - Cabins with a View

"Very beautiful and peaceful place."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Menlo @ C

"Family of four with two 10 year olds - the last destination stay on our 14 day road trip. We all thoroughly enjoyed Plett and the space we occupied at Menlo C. We hiked the peninsula and paddled on the unspoilt beaches. Saw seals and dolphins. Stuff good memories are made of. It was lovely, after spending a full day out in the sun, to come back to Menlo to rest. Old Nick Village also provide fabulous breakfasts."

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Baie mooi dorp, maar baie duur."

Paternoster, Wes-Kaap

Craylord

"Paternoster is the most beautiful place."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Masescha Country Estate

"The best tourism part to be. Lovely place."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Dias Vakansieverblyf

"Mosselbaai is so mooi plek. Die mense is vriendelik en bied so baie aktiwiteite, veral vir kinders. Ek sal definitief weer kom kuier en nog mense van Ceres saambring. Dit was lekker."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Stellenbosch en omgewing is altyd lekker. Net die verkeer wat erg is."

Paternoster, Wes-Kaap

Kiewiet

"Bietjie te dooierig buite seisoen. Te veel bedelaars en smouse wat baie lastig is. Restaurante oorskat. Drie benut - diens nie goed en vergelyk in geheel nie goed met eetplekke elders nie. "

Knysna, Wes-Kaap

Knysna Quays Accommodation

"Ons sal beslis weer gaan."

Knysna, Wes-Kaap

Orange Inn Knysna

"Fantastiese dorp met baie aktiwiteite in die omgewing om te doen. Sal definitief die dorp weer besoek."

Blad
Blad 419 - Wys 12541 tot 12570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang