Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Die ligging van die dorp is baie strategies en dit bied maklike toegang tot die omliggende wynplase."
"Ek sal Malmesbury aanbeveel as bestemming - ek glo met die landboubedrywighede in die omgewing is dit seker 'n prentjie wanneer alles groen is!"
"Daar moet 'n sentrum wees waar ons meer oor Montagu en omgewing kan uitvind. Ons het rondgery, maar daar was nie veel te sien nie."
"Very beautiful town. Still as peaceful as you expect from a holiday destination. Food is superb at the restaurants."
"Dorp lyk mooi opgepas, baie nice mense en lekkerste eetplekke byvoorbeeld La Di Dah restaurant."
"Beautiful little town. Loved the fruit farms and countryside and enjoyed the famous nursery and the coffee shop in town that offered amazing coffee and cake!"
"Mense is vriendelik en behulpsaam sal enige persoon aan raai om te gaan kuier in Paternoster."
"Baie veilige, rustige omgewing. Vleesbaai is naby, wat die enigste winkel in omgewing het."
"Kan net sê 100% vir skoon en veilige omgewing en enige iemand kan met 'n geruste hart daar bly. "
"Plenty of places to stop and eat or explore. The roads are well maintained and distances between destinations are not too long. Great scenery. Well worth exploring."
"Pragtige en vriendelike mense wat jou lekker tuis laat voel. Beslis 'n goeie toeristebestemming."