Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Mense is vriendelik en behulpsaam sal enige persoon aan raai om te gaan kuier in Paternoster."
"Baie veilige, rustige omgewing. Vleesbaai is naby, wat die enigste winkel in omgewing het."
"Kan net sê 100% vir skoon en veilige omgewing en enige iemand kan met 'n geruste hart daar bly. "
"Plenty of places to stop and eat or explore. The roads are well maintained and distances between destinations are not too long. Great scenery. Well worth exploring."
"Pragtige en vriendelike mense wat jou lekker tuis laat voel. Beslis 'n goeie toeristebestemming."
"I see George as my hometown because I did most of my growing up there. I am always happy to visit again."
"Lieflike plek. Danabaai is so rustig. Ons was baie bly om die bosbokke sommer so op die sypaadjies te sien wei."
"Family of four with two 10 year olds - the last destination stay on our 14 day road trip. We all thoroughly enjoyed Plett and the space we occupied at Menlo C. We hiked the peninsula and paddled on the unspoilt beaches. Saw seals and dolphins. Stuff good memories are made of. It was lovely, after spending a full day out in the sun, to come back to Menlo to rest. Old Nick Village also provide fabulous breakfasts."