Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"I see George as my hometown because I did most of my growing up there. I am always happy to visit again."
"Lieflike plek. Danabaai is so rustig. Ons was baie bly om die bosbokke sommer so op die sypaadjies te sien wei."
"Family of four with two 10 year olds - the last destination stay on our 14 day road trip. We all thoroughly enjoyed Plett and the space we occupied at Menlo C. We hiked the peninsula and paddled on the unspoilt beaches. Saw seals and dolphins. Stuff good memories are made of. It was lovely, after spending a full day out in the sun, to come back to Menlo to rest. Old Nick Village also provide fabulous breakfasts."
"Mosselbaai is so mooi plek. Die mense is vriendelik en bied so baie aktiwiteite, veral vir kinders. Ek sal definitief weer kom kuier en nog mense van Ceres saambring. Dit was lekker."
"Bietjie te dooierig buite seisoen. Te veel bedelaars en smouse wat baie lastig is. Restaurante oorskat. Drie benut - diens nie goed en vergelyk in geheel nie goed met eetplekke elders nie. "
"Fantastiese dorp met baie aktiwiteite in die omgewing om te doen. Sal definitief die dorp weer besoek."
"I love Mossel Bay. I am a frequent visitor to Mossel Bay and it is always a pleasure."
"Maak tyd om in die dorpie rond te loop en 'n restaurant of kuierplek te besoek. Onverwags ouwêrelds en uniek."