Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Die dorp het al die groot winkels. Jy kan alles wat jy nodig het daar gaan kry."
"Leeto and Noisy Oyster were both excellent dinner destinations. Paternoster needs a better supplies outlet. We fortunately did our groceries and drinks shopping at home before setting off and I would strongly recommend it."
"Fantastiese restaurante. Sementpaadjie teen die rotse vanaf Vermont is 'n moet!"
"Die juweel van die Tuinroete. Goggatjies gesien wat ek as kind laas gesien het."
"Our stay was brief, but enjoyed our lunch at Isabella's. Went to see the beachfront. A lovely town and enjoyed the wedding at Bosduifklip. Thank you."
"Kaapstad is nie verniet ons moederstad. Ryk aan geskiedenis, natuur pragtig. Baie besienswaardighede!"
"Jy moet van wind en koue see hou. My gevoel is dat Paternoster te gekommersieël word en dat die "ou" Paternoster gaan verdwyn. Die "vissersdorpie" is nie meer sigbaar nie. Paternoster het self nou ook 'n waterfront met baie duur restaurante."
"Mosselbaai is die beste plek ooit om jou vakansie te hou, daar is iets vir almal om te doen. Dit is fantasties."
"Ons het weer 'n reis wat sal plaasvind. En sal graag julle hulp nodig hê vir akkommodasie."
"Die verkeer is 'n nagmerrie vir ons wat van die platteland af kom. Maar ons het dit alles baie geniet. Moet dankie sê vir Google Map."