Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32987 resensies.
Marius A. - 24th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudshoorn itself not really, but further out a definite yes.
Chrisma C. - 24th April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer. Lekker weer, vriendelike winkelassistente.
Wilma V. - 24th April 2018
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Dis onbeskryflik mooi en al die paaie lei na Kaapstad!
Jan B. - 24th April 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige, skoon dorp met die mooiste seefront.
Regina M. - 24th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Daar was padwerke in die dorp wat dit bietjie moeilik gemaak het om rond te beweeg, maar ek glo as dit klaar is sal dit baie beter wees.
Liesl V. - 24th April 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Die perfekte dorpie vir die lekkerste kuier. Gaan eet gerus by The Mystic Tin; ek sal dit ten sterkste aanbeveel.
David D. - 24th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Geen geraasbesoedeling. Lekker stil area. Winkels is baie toeganklik.
Zile D. - 24th April 2018
staying in Glencairn Heights, Wes-Kaap
Amazing place to go with many things to do and experience.
Eben R. - 24th April 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Pragtige en rustige, skoon omgewing.
Trevor J. - 23rd April 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie aangenaam en Danabaai uitstaande. Alles is skoon, netjies, werkend en boonop rustig en veilig. Ons sal graag weer 'n draai daar maak.
Jocelyn W. - 23rd April 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Heerlike vakansiedorp, ongeag mistigheid.
Sanet V. - 23rd April 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Was nog altyd op die hande gedra wanneer ons oorslaap in die pragtige dorpie.
Shaan A. - 23rd April 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie rustige plek.
Eugene B. - 23rd April 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp is super spesiaal - oorgenoeg om te doen vir 'n lekker naweek wegbreek.
Lee L. - 23rd April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Great restaurant.
Alwin A. - 23rd April 2018
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Nuwe Elgin Railway Market uit die boeke.
Elisna P. - 23rd April 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtige plek met meer as genoeg wynplase en plekkies om te besoek.
Linda M. - 23rd April 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
The town was filled with friendly people. I loved the sea and the views. Absolutely spectacular.
Riaan D. - 23rd April 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Wens ek kon dit bekostig om eiendom daar te besit.
Fredrieka K. - 23rd April 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Asemrowend.
Jillian G. - 23rd April 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
My favourite village with everything you could possibly want for a relaxed break from city life.
Fiona M. - 23rd April 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lieflike plek, so rustig, ons het lekker geëet daar by Isabellas en die Spar en Drankwinkel is almal maklik bereikbaar! Sal dit beslis aanbeveel.
Malcolm C. - 23rd April 2018
staying in Silversands, Wes-Kaap
Great views and easy access all-round.
Malcolm C. - 23rd April 2018
staying in Silversands, Wes-Kaap
Great views and easy access all-round.
Elsabe M. - 23rd April 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is 'n pragtige plattelandse dorpie, met genoeg buitemuurse aktiwiteite om ons tevrede te stel, bv. perdry, bergklim, stap. En moenie vergeet van al die mooi omliggende wynplase waar mens kan wynproe en selfs eet ook by sommiges. Ons gunsteling dorpie en net 'n uur uit die stad.
Anita B. - 23rd April 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi plekkie en baie stil gewees.
Erica V. - 23rd April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Hou baie van die rustigheid alles is so mooi skoon en netjies. Kleinmond is waarlik 'n pragtige plek en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad.
Enrico E. - 23rd April 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Sal definitief weer by Uysparadys gaan kuier.
Hanli D. - 23rd April 2018
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Naby alle besienswaardighede.
Danny L. - 23rd April 2018
staying in Van Ryneveld, Wes-Kaap
Sal enige een aanbeveel.
Isabeau D. - 23rd April 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster bly die beste. Dis regtig die lekkerste dorpie.
Lindi K. - 23rd April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Stil en ideaal vir 'n ruskans!
Jane B. - 23rd April 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
But we love the Cedarberg, so very fond of Clanwilliam town.
Bianca B. - 23rd April 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is beeldskoon en die klein dorpie het baie om aan te bied. Oakhurst Olives is definitief 'n moet!
Laura D. - 23rd April 2018
staying in Kenilworth, Wes-Kaap
Staying in Kenilworth worked out very well for the purpose of this trip. Central and in close proximity to have access to highways etc. A beautiful treed suburb with real "old world charm".
Nelius S. - 23rd April 2018
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Heerlike, rustige omgewing met die mooiste uitsig. Baie vriendelike mense.
Ronell B. - 23rd April 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ek sou verkies as die res van die wêreld nie weet van Paternoster nie, want dis so pragtig en wil dit graag vir myself hou! En om alles te kroon, het ons die lekkerste Sushi ooit daar geëet! Die enigste negatiewe kommentaar is: Die 'ingang' van die dorp vanaf Vredenburg (algemene 750 m area rondom die 1ste 4-rigting stop) het dringend aandag nodig: die res van die dorp is so mooi, maar die eerste indrukke is vuil, morsig en onversorgd.
Wp L. - 23rd April 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die mense en dienste is uitstekend!
Elsa G. - 23rd April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is regtig aan te beveel vir vakansie, veral as die swaeltjies ook daar is Januarie, Februarie en Maart dan sien ons weer ons ou vriende en kuier 'n hond uit 'n bos.
Bertus M. - 22nd April 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Baie sentraal.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za