Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30452 resensies.
Christie B. - 1st January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Hou van Beaufort-Wes se vriendelike mense.
Andre G. - 1st January 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Dit is net nie waarde vir geld nie.
Nadia B. - 1st January 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand is baie gerieflik en dit was baie lekker! Ek sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou!
Maynette D. - 1st January 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
We have decided to make this our annual break-away destination after a busy year.
Hannes E. - 1st January 2018
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
Ons was net een nag daar, maar was baie rustig en beeldskoon uitsigte. Ek speel nie gholf nie, maar kan dink dat dit 'n baan is wat op enige speler se lys moet wees om te speel.
Petra B. - 1st January 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Lekker sentraal en naby als.
Elize K. - 1st January 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Rustig en kalm atmosfeer. Bring daardie rustigheid en kalmte in jou gemoed. Net wat jy nodig het na 'n besige jaar.
Marie M. - 1st January 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Good location, but not very interesting in itself.
Ursula M. - 1st January 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Beautiful and buzzing as always. Brought back a lot of memories from the past.
Joke D. - 1st January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike, rustige, interessante dorpie. Almal vreeslik vriendelik. Love die plekkie!
Ingrid V. - 1st January 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Pragtige, asemrowende vakansiebestemming.
Hester N. - 31st December 2017
staying in Hersham, Wes-Kaap
Baie rusting.
Vanita A. - 31st December 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful town and will definitely go back again.
Sanet V. - 31st December 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is 'n lekker vakansie bestemming, ongelukkig baie winderig in Desember. Die strand front is baie wyd met groot swem gebied.
Andre T. - 31st December 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Wonderlike vakansiebestemming.
Jo-ann V. - 31st December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die kreefverkopers klim te gemaklik in die erwe in en mens voel bedreig.
Bianca D. - 31st December 2017
staying in Redelinghuys, Wes-Kaap
Redelinghuys is good as a stop over town. Cemetery and church is worth a visit but really not much to do there.
Magda C. - 31st December 2017
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Knysna is interessant en vol verrassings. Gewone mense in winkels gaan uit hul pad om mens van diens te wees.
Diandra F. - 31st December 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Dit is 'n interessante plek, baie stil en rustig en iets besonders as dit jou eerste keer is dat jy die plek besoek.
Luna M. - 31st December 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die weer was nie so aangenaam nie, maar dis maklik die mooiste plek ooit.
Eric W. - 31st December 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Baie potensiaal.
Jacobus B. - 31st December 2017
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Klein Karoo se uniekheid maak dit lekker en mooi. Die plantegroei en klipkoppe en berge is alles deel van die andersheid van Klein Karoo.
Martelle M. - 31st December 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Kleurvolle geboue, lekkerste kos en besonderse mooi omgewing. Ry al die passe!
Gillian V. - 31st December 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Pragtig.
Gillian V. - 31st December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Peace and piece of heaven.
Michele K. - 31st December 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit was vir ons 'n baie interessante area om te ondersoek. Ons het Tollies se River Cruise baie interessant gevind asook al die klein kusdorpies in die omgewing.
Carlo C. - 31st December 2017
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Die grondpad is nie lekker om te ry nie, veral as jy nie 'n bakkie of SUV het nie. Daar is ook nie 'n swemstrand naby nie. Andersins mooi en nog nie oor-ontwikkel nie.
Eduard M. - 31st December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Karoo Nasional Park is reg buite die dorp, is 'n baie mooi park definitief 'n plek om te besoek!
Johann S. - 31st December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie lief vir die dorp.
Leoni K. - 31st December 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
'n Moet vir enig toeris!
Gerald C. - 31st December 2017
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Wonderlik, skoon en veilig.
Annetjie V. - 31st December 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Franskraal is 'n pragtige dorp met baie skoon strande. Ongelukkig word Seaview Drive ontsier deur menige raserige duinebesies en bakkies wat doelloos op en af jaag. Oorweging sal definitief gegee moet word aan spoedhobbels in Seaview Drive.
Janet V. - 31st December 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Baie lekker gesinstrand!
Christo B. - 31st December 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Beautiful, charming and clean town.
Elise V. - 31st December 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is wonderlik. 'n Moet bestemming.
Diane W. - 31st December 2017
staying in Groot-Karoo, Wes-Kaap
It's a perfect one night stopover between Cape Town and Johannesburg.
Marle N. - 31st December 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Heerlike plek, die wind is net nie vir ons nie.
Natasha V. - 31st December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
A must visit for anyone!
Herman L. - 31st December 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dit is die mooiste dorp tussen die wynlande. Baie lekker om net te ontspan of 'n dag of twee te oornag wanneer jy die lang pad Kaap toe aandurf.
Andre V. - 31st December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wat regtig pla, veral oor naweke, is kinders wat bedel in besigheids-hub en gedrinkte volwassenes in besigheids-hub. Groot probleem in die algemeen en wat ontstellend is, is die groot getal verwaarloosde honde in die area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za