Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35225 reviews.
"Greyton blyk ingestel te wees op sosiale inklusiwiteit en omgewingsvolhoubaarheid. Besoek die Saterdagmark, loer in by die vele winkels, restaurante en ateljees, gaan stap in die natuurreservaat en ry sommer net kruis-en-dwars deur die strate om die geur en lewenstyl van hierdie unieke "Dorp van die Jaar" vir 2021 aan te voel."
"Ongelukkig lyk baie van die geboue verwaarloos. Vanrhynsdorp se mense is uiters vriendelik, behulpsaam en altyd gereed om 'n heerlike, entoesiastiese geselsie aan te knoop. Dit wil voorkom of hulle, in teenstelling met die stad, nie die horlosie dophou nie, maar eerder daarop gefokus is om hulle tyd aan hulle besoekers te gee en soveel moontlik in hulle belang te stel en hulle tuis te laat voel. Baie dankie, Vanrhynsdorp, vir julle gasvryheid!"
"Stanford itself is a quaint little village away from the neighbouring town with all the buzz. It has some excellent restaurants, a cheese factory, nursery, antique shops and a pure honey spot where you can buy a variety of honey as well as honey on tap. The scenery is breathtaking and Gansbaai is a few minutes away."
"Gedurende blommetyd, is Van Rhynsdorp ideaal geleë. Die personeel van die hotel en die toerismeburo adverteer ander besighede in die dorp soos by die kwekerye en die oudhede uitstalling in die Ou Tronk. Het 'n baie aangename twee dae daar deurgebring."
"We have known George all our lives even though we no longer live there. We have seen all the major changes and yet we still enjoy visiting and going down memory lane. Thank you."
"Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker."
"Great place, quiet beach and nicely off the beaten track. Go explore the old Blou Krans pass."
"Ons weet nog steeds nie - die opinies verskil oor wie nou regtig vir Gansbaai lekker maak. Wie maak vir Gansbaai lekker?"
"Baie oulike dorp. Net jammer alles is omtrent toe op ’n Sondag, juis wanneer daar ’n tydjie is om dorp te verken."
"Visited the St. Helena Bay Nursery for a welcoming, pleasent time in the coffee shop and kids enjoyed the playpark area and a game of putt putt!"