Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 36725 resensies.
Julia V. - 3rd April 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Soveel om te doen en pragtige natuurskoon as jy net wil rus!
Glenda . - 3rd April 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Rustige, velige plek om te besoek.
Marius S. - 3rd April 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige kusdorpie.
Athenia L. - 3rd April 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Baie vriendelike en veilige plek.
Dottie P. - 3rd April 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Rus vir die hart.
Laura L. - 3rd April 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dit sal lekker wees om 'n swemplek naby te hê vir die warm somermaande.
Monique G. - 3rd April 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
The beach was just beautiful as always and seeing Table Mountain at night was just awesome.
Sanet V. - 3rd April 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Charne T. - 3rd April 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
We absolutely loved the resort.
Monique J. - 3rd April 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Rus vir die siel en lekker visvang geleenthede.
Elsabe M. - 3rd April 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Eerste besoek aan die Weskusdorpie. Dit is 'n pragtige plek!
Louise V. - 3rd April 2018
staying in Sandy Point, Wes-Kaap
Heerlik, rustig, veilig.
Olivia J. - 3rd April 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Pearly Beach has been a favorite holiday destination since I was little, I cannot get enough of this place!
Johan G. - 3rd April 2018
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
A must see when in Cape Town.
Robert B. - 3rd April 2018
staying in Reebok, Wes-Kaap
Rustige plek met baie vriendelikke mense.
Daan C. - 3rd April 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Jongensfontein is 'n pragtige skoon en netjiese dorp wat jou alles bied, die mense is vriendelik waar jy ookal gaan. Die see en strand is naby, stap geleentheid, stilte en om te gaan visvang is geen probleem nie, fietsry of draf is toegangklik. Jongensfontein het 'n lang geskiedenis wat ons opgelees het in 'n boek by Leben Seehuisie, voorwaar iets besonders. ons hoop nie die dorp gaan te veel uitbrei nie!
Magdalena J D. - 3rd April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
In die somer sal dit seker maar baie warm wees!
Hilleen A. - 3rd April 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
A quaint place to rest if travelling long distance. Lots of places to explore and visit if you have the time. Sufficient information about things to do and historical places and spaces to explore. Beautiful scenery and friendly people.
Yvette C. - 3rd April 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Defnitief 'n plek om te kom woon.
Beyers O. - 2nd April 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Marinus C. - 2nd April 2018
staying in Darling, Wes-Kaap
Sou nie daar gestop het as dit nie vir Evita se Peron was nie.
Carel V. - 2nd April 2018
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Baie mooi en stil omgewing. Sal beslis teruggaan.
Reinette K. - 2nd April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike, interessante dorpie. Daar is soveel om te doen en beleef. Die plek wemel van puik kunstenaars. Besoek gerus. Ook naby De Rust, Meiringspoort en natuurlik Swartbergpas en Gamkaskloof met Die Hel. 'n Fotograaf se droomwêreld.
Michelle L. - 2nd April 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige gasvrye dorpie.
Faried S. - 2nd April 2018
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
The location is fabulous and serene. If you don't feel like preparing your own meals the Pinnacle Point Estate has its own restaurant that serves all your meals - at reasonable prices. If you're a golfer then you will surely enjoy this beautiful estate. The walking trails and cave excursion on the estate was enjoyable.
Monica D. - 2nd April 2018
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Pragtige dorp met vriendelike mense. Ons sal weer gaan kuier.
Gerda S. - 2nd April 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam is 'n pragtige dorpie tussen die mooiste berge en met baie vriendelike mense.
Anneke F. - 2nd April 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is baie sentraal geleë en ideaal om te dien as basis vir verskillende dag roetes.
Nick D. - 2nd April 2018
staying in Fairy Glen, Wes-Kaap
Baie netjies.
Marina D. - 2nd April 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Wonderful Hermanus!
Richard V. - 2nd April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
It could possibly get too busy and congested in peak holiday season.
Reiner En Maria K. - 2nd April 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Baie mooi, sal weer kom kuier.
Dj V. - 2nd April 2018
staying in Observatory, Wes-Kaap
As jy hou van die tipe omgewing, behuising, nou straatjies en tapas eet en uithangplekke.
Maretha M. - 2nd April 2018
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Bettiesbaai is vir die natuur liefhebber en die mense wat stilte en rus soek. Die see, strand en berge uitsige is ongelooflik. Bettiesbaai is sentraal vir rondry na die groter dorpe/stede soos Hermanus; Somerset-Wes, ens. Die restaurante soos The Tides; Jacks en Disa by the Harold Porter tuine is 'n wenner. Wil graag die ander winkels ondersteun, maar die donker atmosfeer en versloofde en verwaarloosde geboue maak jou ietwat wantrouig oor die kwaliteit van die kruideniersware. Die mense by die Penguin Cafe is baie behulpsaam en vriendelik. Die omgewing is die grootste trek pleister.
Eric G. - 2nd April 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Sal weer daar bly as sekere goed gelys verbeter.
Bernita F. - 2nd April 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mens moet onthou om jou stapskoene in te pak vir al die heerlike berg paadjies. Jammer dat David Kuiers se gallery toe was.
Verna D. - 2nd April 2018
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Its really a place to travel through, not a tourist attraction.
Hentie N. - 2nd April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Sal graag weer daar wil gaan kuier, vir een nag se oorslaap is dit nie voldoene nie.
Lebohang M. - 2nd April 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beautiful suburb.
Sibu M. - 2nd April 2018
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Awesome!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za