Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41187 resensies.
. - 21st October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie interessante plek. Beslis die moeite werd om te besoek!
. - 21st October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Geskiedkundige, rustige en gasvrye dorpie wat hope kosplekkies en akkommodasie bied en meer as net oornag kuier verdien.
. - 21st October 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige dorp en lieflike atmosfeer.
. - 21st October 2018
staying in Lochnerhof, Wes-Kaap
Lochenerhof is 'n veilige, gevestigde woonbuurt wat naby die see, winkelsentra en wynroetes geleë is.
. - 21st October 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Mykonos self is 'n pragtige plek.
. - 21st October 2018
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Beautiful beach, great pizza and ribs and friendly service at PiliPili.
. - 20th October 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Ons het 'n huurkarretjie gehad, maar dit was veilig om die motor by die Bayside Shopping Centre te parkeer en die MyCity publieke vervoer Waterfront toe te neem.
. - 20th October 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Friendly locals and loads of choices of places to eat out. We absolutely loved Charlie's Brewhouse & Restaurant. Matthew was outstanding in his friendliness and service.
. - 20th October 2018
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
The correct name of this historical village, !Xairu (a place called paradise), is a far more accurate description of the place. The trip into the village from Swellendam is a journey into a time warp and the mindful traveller will sense it immediately. The simple cottages from which locals wave to greet and welcome you is a telling sign that you are in for an experience of simplicity and community. The serenity of the village is filled with distant sounds of children playing in the streets and sights chimney smoke rising from wood ovens. Cows, horses and a variety of birds add to the ambience while the river provides a constant background hum. The clearly marked hiking trails which lead to all sorts of beautiful views and unspoiled resting places remind you that your stay is always going to be too short.
. - 20th October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtig, net duur.
. - 19th October 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Rustige plek met pragtige uitsig op die berge.
. - 19th October 2018
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Die Klein-Karoo het my beslis bekoor. Die plantegroei en veldblomme was beautiful. Dit is beslis 'n volgende besoek werd.
. - 19th October 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Not the greatest attraction for me and the roads to the destination was in shocking condition.
. - 19th October 2018
staying in Weskus, Wes-Kaap
Lieflike omgewing.
. - 19th October 2018
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
On point.
. - 19th October 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Wat 'n netjiese dorp. Besoek dit gerus.
. - 18th October 2018
staying in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap
Spitstye moet in aanmerking geneem word wanneer jy verkenning of uitstappies beplan. Onthou om vir jou 'n padkaart in te pak. GPS nie op datum met veranderde paaie nie en ek was geneig om rigting te verloor.
. - 18th October 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Een of twee lekker eetplekkies en 'n goed toegeruste Spar. Vriendelike mense.
. - 18th October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie verkeer.
. - 18th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die dorp bied alles wat 'n vakansieganger nodig het. Genoeg om te doen in en om die dorp.
. - 18th October 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Great little beach area. Safe and convenient for young and old.
. - 18th October 2018
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Ek persoonlik is verlief op die Karoo.
. - 18th October 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Pragtige plek.
. - 18th October 2018
staying in Milnerton, Wes-Kaap
MyCiti bus system is excellent and easy. You don't need to buy MyCiti bus cards, 15 on Norwood has this. All you need to do load money on the cards to travel on the bus. We put on R100 for the 5 days and was more than enough to travel to Waterfront and back and to Blouberg and back.
. - 18th October 2018
staying in Perlemoenbaai, Wes-Kaap
Safe area. Whale watching was stunning. Walking along footpath relaxing and safe. Quiet, peaceful area.
. - 18th October 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Such an awesome place. Nice and quiet. Lovely restaurants and cute little shops. Lovely!
. - 18th October 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Pragtig en veilig!
. - 18th October 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
. - 18th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie beïndruk met Yzerfontein.
. - 17th October 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Veilig, baie skoon en vriendelike mense.
. - 17th October 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Plekke en baie dinge in en om Langebaan om te doen en te geniet.
. - 17th October 2018
staying in Arniston, Wes-Kaap
Prentjie-mooi!
. - 17th October 2018
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
We as a family were happy.
. - 17th October 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek!
. - 17th October 2018
staying in Vermaaklikheid, Wes-Kaap
'n Onondekte juweel.
. - 17th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die mooiste dorpie met die vriendelikste mense!
. - 17th October 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtig!
. - 17th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie lekker vir vakansie.
. - 17th October 2018
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Mooi, stil, klein dorpie. Stukkie grondpad wat in goeie toestand is.
. - 17th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
My voorkeur vakansieplek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]