Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Eerste keer wat ons in Onrus bly en dit was baie lekker. Ek het al vantevore in Hermanus oorgebly. Gerieflik naby Hemel-en-Aarde-vallei."
"Pragtige, rustige sprokiesdorpie! Ideaal vir 'n stil vakansie weg van die stad se geraas en lawaai."
"Ek is verlief op Plett, ons kom al Plett toe vir 17 jaar."
"We enjoyed the friendly people we met, the hiking at Fernkloof, the arts festival, and the many very good restaurants."
"Pragtige plattelandse dorpie met klomp gesinsaktiwiteite. Bontebokpark defnitief 'n bestemming om te besoek."
"Pragtige ritte met kar vanaf Seepunt al langs die see tot by Houtbaai. Naweke net teveel mense baie beter in die week."
"Die weer was baie mooi gewees. Dis rustig en naby die see om te stap en die vars lig te geniet."
"Small and cosy town. Beautiful views and great for morning walks. Close to other towns within the garden route. Loved it!"
"Daar is baie aktiwiteite om te doen in Kaapstad en daarom is dit die geskikste plek om bietjie te toer."
"It is in a far place, I must say, but I'm never regretting booking because of the beauty of the place."