Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37514 resensies.
Jeni G. - 18th January 2018
staying in Klawer, Wes-Kaap
Klawer is the perfect midway stop between Cape Town and the Northern Cape or Namibian border.
Nabeelah D. - 18th January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Ek het net 1 ding om te sê: Dit is 'n baie lekker strand om in te swem en die uitsigte is baie mooi.
Cobus F. - 18th January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie oulike bestemming met verskeie moontlikhede van ontspanning en uiteet.
Tean G. - 18th January 2018
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Ek hou nooit weer êrens anders vakansie nie.
Shahid D. - 18th January 2018
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
Nice area and I think relatively safe and close to the main streets that provides entertainment.
Isabeau D. - 18th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis my gunsteling webreekdorpie. Dit is 'n beskostigbare stukkie Griekeland.
Louis S. - 18th January 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Soek meer plek om te stap.
Mark H. - 18th January 2018
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Would suggest they offer a guide to accompany visitors when sight seeing. i.e. waterfall and Khoisan paintings. Although staff say it is safe from leopards and baboons, one cannot be too sure especially if something happens. As there is no cellphone reception, you are faced with a dilemma. Snakes are also about as another risk to injury. Although I did not read the small print, who is liable if something happens.
Melony V. - 18th January 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
'n Pragtige plek met vriendelike mense.
Johan V. - 18th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lekker geëet by Mamash!
Louis D. - 18th January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Lekker vakansieplek, sentraal tot al die besienswaardighede in die Kaap.
Linda Elizabeth B. - 18th January 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Heerlike week daar gehad en heerlik gerus. Baie dankie!
Mariana P. - 18th January 2018
staying in Van Dyks Bay, Wes-Kaap
Van Dyksbaai moet vir seker 'n toeristebestemming word.
Anne B. - 18th January 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Dit is baie mooi. Ons het ook De Hoop besoek en dit was 'n wonderlike ervaring. Daar is baie beperkte moontlikhede vir inkopies, onder meer kruideniersware, vleis en vars produkte, en ons moes na Swellendam ry vir 'n dokter en apteek (daar is nie 'n apteek of 'n dokter nie). Die restaurante in die dorp raak vinnig oorweldig wanneer daar baie mense is, maar ons het heerlik daar gekuier. Ons sal volgende keer meer voorbereid wees.
Heleen R. - 18th January 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons is mal oor Hartenbos.
Geraldine M. - 18th January 2018
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Stunning plek.
Kariema W. - 18th January 2018
staying in Piesangvallei, Wes-Kaap
Baie lekker plek.
Wilna J. - 18th January 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Sal vir seker weer soontoe wil gaan, maar beslis vir langer!
Riana M. - 18th January 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is 'n wonderlike bestemming, veral vir gesinne. Die kinders geniet Witsand baie. Dit is 'n lekker rusbestemming. Vat net genoeg kruideniers saam, want die winkels is baie duur.
Hanlie M. - 18th January 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Jani D. - 18th January 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Doringbaai is 'n juweel van 'n dorp!
Lenez K. - 18th January 2018
staying in Shelley Point, Wes-Kaap
Pragtig.
Werner D. - 18th January 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Oulike dorpie met klein winkeltjies.
Werner D. - 18th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis 'n oulike dorpie.
Werner D. - 18th January 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Dis een van die warmste plekke wat ons nog ooit besoek het, maar 'n oulike dorpie.
Greg S. - 17th January 2018
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Baie rustige plek om te ontspan.
John S. - 17th January 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Great.
Frans D. - 17th January 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Lekker man, lekker.
Petro N. - 17th January 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Die standaard is baie goed. Mykonos kom alle ouderdomsgroepe tegemoet. Sal graag meer toesig wil sien by die binnenshuise swembad aangesien daar nie by die reëls gehou word wat duik, plons en dompel aanbetref nie. Mens kon nie rustig swem nie en wangedrag in die swembad was nie aangespreek nie. Sal wel weer 'n somervakansie by Mykonos deurbring.
Annari B. - 17th January 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Die handwewers is my nuwe obsessie. Die dorpie is ougat en die mense vriendelik. Laat genoeg tyd om die plekkie behoorlik te verken.
Annari B. - 17th January 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ek is altyd te kort daar. Dit is 'n ontploffing van kreatiwiteit.
Jacqueline B. - 17th January 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Ongelooflik sentraal geleë.
Amaria R. - 17th January 2018
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Suurbraak is 'n klein juweel. Ander besoekpunte in die omgewing is maklik bereikbaar, byvoorbeeld Swellendam, Barrydale, Tredouxpas en Grootvadersbosch.
Albe V. - 17th January 2018
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Ek dink Gansbaai moet bietjie groei op 'n mens! Daar is oulike restaurante en koffiewinkels, maar die meeste maak eers na 10:00 oop! Die strand by Franskraal is baie lekker! Die winkels in Gansbaai was 'n aangename verrassing met 'n goeie SPAR en Clicks.
Siggy H. - 17th January 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
The Rondebosch/Newlands area is our favourite holiday area in Cape Town due to the numerous top restaurants and pubs as well as the close proximity to the rugby and cricket grounds.
Hester F. - 17th January 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Daar is wel nie baie te doen vir die stadsjapies nie, maar die ou tronk is besonders en daar is baie ander interessante eetplekkies en winkeltjies waardeur mens kan snuffel. Dit is sentraal tussen die berg en die see, en bied ook baie buitelugaktiwiteite in die omgewing.
Heloise S. - 17th January 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Gaan besoek dit beslis.
Helena K. - 17th January 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker vakansieplek.
Willy M. - 17th January 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
'n Moet-sien vakansiebestemming!
Petro L. - 17th January 2018
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Baie rustige woonbuurt.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]