Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Paradise Found

"Mossel Bay has lots to explore in the town itself with great restaurants, quaint second-hand shops and beautiful galleries. There is also a lot of outdoor activities to try out ranging from diving to helicopter rides. A short drive in any direction also delivers great finds such as nice markets, restaurants and breathtaking scenery."

Kaapstad, Wes-Kaap

Salop House

"Altyd lekker, mos. "

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Gansbaai het interessante besienswaardighede."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Pragtige dorp wat beslis 'n kuier werd is."

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Nessie

"Lekker bestemming vir mense wat wil ontspan."

George, Wes-Kaap

Edennook

"George is een van ons gunstelingbestemmings!"

Worcester, Wes-Kaap

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead

"Die Nuyvallei waar ons was is ongelooflik mooi."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Fairview

"Pragtige rustige plekkie, buite seisoen!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Biffie's Cottages

"Karoo-vriendelike mense en 'n besoek aan die Chris Barnard Museum 'n móét om te besoek."

Franschhoek, Wes-Kaap

Cape Dutch @ Keerweder

"Bietjie outydse sjarme."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Villa

"Melkbosstrand is enige persoon se droombestemming, want vandaar is Kaapstad slegs 'n paar minute se ry."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

"Ons is mal oor Swellendam. Op hierdie toer het ons min tyd in Swellendam self gespandeer, want Swellendam is baie sentraal en ons het dit as basis gebruik vir dagtoere na Malgas, Barrydale, Riversdale en die Robertson-wynroete. As jy net een keer gaan uiteet, maak dit Die Drostdy. Manjifiek! Heerlike kos, lekker wyn en die vriendelikste eienaar- en kok-kombinasie suid van die ewenaar! Die dorp self is so cottagy cute, dat jy sommer net van een straat na die ander kan dwaal en jou verkyk aan die pragtige ou huise en tuine. As Melkbosstranders, is dit lekker naby genoeg vir 'n twee-nag-kuier. Ons sal beslis terugkom."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Eet by ad Hatter, daar is nie iets beter nie. Hulle het ook Rooibos Stokkies Tee. Kuier lank, want dit word net lekkerder."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Loft

"Altyd lekker om hier te wees en baie om te doen sonder om baie geld te spandeer veral met staproetes."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Pragtig en ongeëwenaarde natuurskoon."

Montagu, Wes-Kaap

Kogman & Keisie Guest Farm

"Love this dorp! Will be back to explore the hikes."

Yzerfontein, Wes-Kaap

83 Dassen Island

"Die dorp is skoon en rustig. Lekker veilig om rond te loop en baie drawwers, oud en jonk op straat dus geskik vir buitelewe."

Wildernis, Wes-Kaap

Fairy Knowe Hotel

"Goeie restourante."

Greyton, Wes-Kaap

Greyton Lodge

"Baie mooi, rustig, verskeidenheid restaurante, oulike winkeltjies."

Merweville, Wes-Kaap

Springbok Lodge Merweville

"Beautiful little Karoo Town with tons of history."

Paternoster, Wes-Kaap

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Probleem met die kreefverkopers, is baie lastig. In geheel 'n uitstekende vakansiebestemming. Asemrowende sonsondergange. Lieflike strand. Goed geleë restaurante."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nautica Deluxe

"Heerlik om Afrikaans te hoor, en veral in Afrikaans in restaurante bedien te word. Almal is so vriendelik. Paaie in puik toestand - wat 'n skok om weer terug te keer na die Oos-Kaap."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cheval Vapeur

"Best place to be."

Greyton, Wes-Kaap

Via's B&B

"Pragtig, dorp van die jaar!"

Blad
Blad 601 - Wys 18001 tot 18030
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang