Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Lilirie S. - 1st January 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi, rustig en ongerep. Weer maar onvoorspelbaar!
Ruan M. - 1st January 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Beste plek om weg te kom van die gejaag en stad met pragtige natuurskoon en rustigheid.
Madelane J. - 1st January 2018
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Het die hawe vreeslik geniet. Vars vis gekry.
Cornia S. - 1st January 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is fantasties as jy hou van watersport, veral kitesurfing. My dogter het dit vreeslik geniet en die lesse by Breederiver Lodge is regtig goed. Maar as 'n familiestrand is daar baie, baie beter opsies.
Louise W. - 1st January 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
As Bolandse dorp is Wellington die middelpunt, om die res van die Bolandse dorpe te verken! Onvergeetbare ervaring!
Sanet G. - 1st January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is vir ons gerieflik naby vir wegbreek (woon in Bellville), beskik oor 'n Spar wat aan al die koopbehoeftes voldoen en het vriendelike personeel. Die apteek is 'n noodsaaklikheid en lewer goeie diens. Die roete langs die eerste see, hawe en tweede strand bied 'n maklike staproete. Ons is verlief op Yzerfontein.
Michelle L. - 1st January 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie, perfek vir as jy 'n stil wegbreek soek. Almal is baie vriendelik en daars groter dorpe naby genoeg as jy iets wil koop.
Annemie V. - 1st January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Aangesien ons net op 'n deurreis was het ons nie enige besienswaardighede besoek nie, maar die dorp is beslis daarop ingestel om dit vir besoekers 'n aangename ervaring te maak. Vriendelike mense, netjiese dorp.
Lourens V. - 1st January 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Lekker klein dorpie. Die Drostdy Museum is 'n defintief vir enige iemand met 'n belangstelling in geskiedenis.
Nico H. - 1st January 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Volgende keer kuier ons langer. Te veel om te sien en doen.
Vincent M. - 1st January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Dorpie vol geskiedenis. 'n Besoek aan die Fransie Pienaar Museum is 'n moet as jy belangstel in die geskiedenis van die omgewing.
Petro B. - 1st January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Nie baie om te doen nie, maar somtyds is niksdoen ook 'n bonus. Lekker gerus.
Elana N. - 1st January 2018
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Lieflike ongerepte see, skoonheid om rustig te ontspan.
Christie B. - 1st January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Hou van Beaufort-Wes se vriendelike mense.
Andre G. - 1st January 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Dit is net nie waarde vir geld nie.
Nadia B. - 1st January 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand is baie gerieflik en dit was baie lekker! Ek sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou!
Maynette D. - 1st January 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
We have decided to make this our annual break-away destination after a busy year.
Hannes E. - 1st January 2018
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
Ons was net een nag daar, maar was baie rustig en beeldskoon uitsigte. Ek speel nie gholf nie, maar kan dink dat dit 'n baan is wat op enige speler se lys moet wees om te speel.
Petra B. - 1st January 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Lekker sentraal en naby als.
Elize K. - 1st January 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Rustig en kalm atmosfeer. Bring daardie rustigheid en kalmte in jou gemoed. Net wat jy nodig het na 'n besige jaar.
David M. - 1st January 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Good location, but not very interesting in itself.
Ursula M. - 1st January 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Beautiful and buzzing as always. Brought back a lot of memories from the past.
Joke D. - 1st January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike, rustige, interessante dorpie. Almal vreeslik vriendelik. Love die plekkie!
Ingrid V. - 1st January 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Pragtige, asemrowende vakansiebestemming.
Hester N. - 31st December 2017
staying in Hersham, Wes-Kaap
Baie rusting.
Vanita A. - 31st December 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful town and will definitely go back again.
Sanet V. - 31st December 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is 'n lekker vakansie bestemming, ongelukkig baie winderig in Desember. Die strand front is baie wyd met groot swem gebied.
Andre T. - 31st December 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Wonderlike vakansiebestemming.
Jo-ann V. - 31st December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die kreefverkopers klim te gemaklik in die erwe in en mens voel bedreig.
Bianca D. - 31st December 2017
staying in Redelinghuys, Wes-Kaap
Redelinghuys is good as a stop over town. Cemetery and church is worth a visit but really not much to do there.
Magda C. - 31st December 2017
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Knysna is interessant en vol verrassings. Gewone mense in winkels gaan uit hul pad om mens van diens te wees.
Diandra F. - 31st December 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Dit is 'n interessante plek, baie stil en rustig en iets besonders as dit jou eerste keer is dat jy die plek besoek.
Luna M. - 31st December 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die weer was nie so aangenaam nie, maar dis maklik die mooiste plek ooit.
Eric W. - 31st December 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Baie potensiaal.
Jacobus B. - 31st December 2017
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Klein Karoo se uniekheid maak dit lekker en mooi. Die plantegroei en klipkoppe en berge is alles deel van die andersheid van Klein Karoo.
Martelle M. - 31st December 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Kleurvolle geboue, lekkerste kos en besonderse mooi omgewing. Ry al die passe!
Gillian V. - 31st December 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Pragtig.
Gillian V. - 31st December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Peace and piece of heaven.
Michele K. - 31st December 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit was vir ons 'n baie interessante area om te ondersoek. Ons het Tollies se River Cruise baie interessant gevind asook al die klein kusdorpies in die omgewing.
Carlo C. - 31st December 2017
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Die grondpad is nie lekker om te ry nie, veral as jy nie 'n bakkie of SUV het nie. Daar is ook nie 'n swemstrand naby nie. Andersins mooi en nog nie oor-ontwikkel nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]