Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35120 reviews.
"Swellendam is such a pretty town with many historic buildings and the friendliness is off the chart."
"Kaapstad is beslis een van die skoner provinsies. Alles werk. Geen slaggate. Busdiens is werkende toestand en loop op geoliede wiele. Baie divers en met 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede vir almal van oud en jonk."
"Gasvrye mense met die lekkerste kos by restaurante. ‘n Heerlike wegbreek."
"Such a lovely quaint town. Very clean and well kept. Interesting restaurants and shops. A must see."
"Ons het die Elgin Railway Market besoek en was verras! Dis 'n moet-sien besoek met baie kos en ander smaaklike stalletjes wat jy kan besoek."
"Ons bly nie ver van Paarl af nie maar het nog nooit vakansie gehou daar nie, dit was die eerste keer en ons sal defnitief weer gaan. Dis 'n pragtige wereld."
"Die Kaap is skoon en georganiseerd met vriendelijke mense en flukse dienste. Al die ATMs werk altyd en die Polisie en Verkeerspolisie vat nie kanse met eie mense soos in die res van die land waar "bribes" 'n gewoonte geword het nie. Ek is regtig op my gelukkigste in die Kaap en sal graag daar wil bly. Dankie Pragtige Kaapstad."
"Ek geniet die skoon oop lug. Ek wens ek kon langer kuier en nie net oornag nie. Die dorpie is uiters skoon en netjies."
"We use Beaufort Wes as a stop point in our travels have not been disappointed on what it has to offer."
"Lieflike area vir ontspanning met baie staproetes, strande, restaurante en interessante winkels om te besoek."