Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38813 resensies.
Deoni M. - 20th February 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die plek is warm.
Neline B. - 20th February 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mal oor die plek.
Belinda V. - 20th February 2018
staying in Loerie Park, Wes-Kaap
Baie dankie aan die eienaars en opsigter wat die woonstel so goed in stand en skoon hou. Dit was 'n absolute plesier om daar tuis te gaan. Sal definitief weer julle plekkie wil bespreek in die toekoms.
Betinea L. - 20th February 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Geen
Marius D. - 20th February 2018
staying in Vermont, Wes-Kaap
Oulike plekkie.
Tarryn S. - 20th February 2018
staying in Olifantskop, Wes-Kaap
Olifantskop is perfect for a breakaway out of the big city. It is so peaceful and beautiful.
Letitia B. - 20th February 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit is 'n rustige veilige omgewing met die mooiste uitsig ooit.
Jan H. - 20th February 2018
staying in Bay View, Wes-Kaap
Pragtige area met beeldskone strand.
Randal R. - 19th February 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Interesting rural town worth while a visit.
Graham F. - 19th February 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Surprised to find limited shops and other facilities.
Janine M. - 19th February 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Lieflik en gerieflik naby alles wat jy nodig het.
Beatrix K. - 19th February 2018
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Fantastiese strand.
Desiree D. - 19th February 2018
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Heerlik gestap in die natuur. Sal beslis weer wil gaan.
Ockie M. - 19th February 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Just great experience.
Christa S. - 19th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtige plekkie, winderig! Maar verder aangenaam.
Gerhard B. - 19th February 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
Only complaint is that Don Gelato's gelateria closes at 4pm on a Saturday! So get there early ...
Jerome M. - 19th February 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Dit was my vyfde besoek aan Witsand en ek sien uit na nog meer.
Talita K. - 19th February 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mal daaroor! Pragtige strand.
Dane B. - 19th February 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
A beautiful place to relax.
Annie R. - 19th February 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
De Kelders is 'n aangename rustige area by Gansbaai en ons sal graag weer daar wil gaan kuier.
Jacques M. - 19th February 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Perfekte wegbreekplek!
Andries T. - 19th February 2018
staying in Tuine, Wes-Kaap
Tuine is strategies, maar dis nie vir toeriste wat op die strand in 'n yoga posisie wil ontspan nie - kies Blouberg. Dis vir stadsbesoekers, parlementêre besoekers of besigheidsmense. Jy moet 'streetwise' wees. Ek beveel dit nie aan vir mense wat van loopringe gebruik maak, nie hul eie tas kan dra nie of glo die wêreld is 'n goeie plek nie - daar's boemelaars die hele Kompanjiestuine vol en kriminele wat op die uitkyk is vir maklike teikens. As jy besigheid het om te doen, vinnig kan loop en wakker is, sal jy lekker bly.
Marshall A. - 19th February 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek met die vriendelikste mensies ooit.
Andre V. - 19th February 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Loved the central business district. You are able get all your supplies and more.
Cornelia L. - 19th February 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Great holiday break away entertainment.
Angelo S. - 19th February 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Great place but a lack of sufficient eateries is a bit of a concern.
Elizma A. - 19th February 2018
staying in Kenridge, Wes-Kaap
Hoogs aan te beveel!
Patrick B. - 19th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Hi dit 'n lekker plek.
Michelle L. - 19th February 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dis 'n lekker plek.
Johan A. - 19th February 2018
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Bettysbaai het 'n pragtige Botaniesetuin met staproetes, 'n massiewe duin, lang kus wandelweë en is heerlik stil. Beslis 'n besoek werd.
Willem I. - 19th February 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Altyd die moeite werd.
Luann S. - 19th February 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Rustige dorp.
Elize Z. - 19th February 2018
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Vir seker nie vir mense wat wil fliek en malls besoek nie. Rustige stilte en vrede!
Dot R. - 19th February 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Platteland. Skoon en netjies waar ons was. Oulike inkopie sentrums.
Beulah F. - 19th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Rustig en veilig.
Karen S. - 19th February 2018
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Dit is beslis die beste bewaarde geheim in die Wes-Kaap. Dankie tog ons het dit ontdek. Ons sal beslis weer terugkeer na Church Hills en Riebeek Wes/Kasteel. Ek kan verstaan waarom kunstenaars dol is oor hierdie stukkie aarde. Selfs in hierdie droogte waarin ons gewikkel is, is dit 'n stukkie hemel hier op aarde.
Charlie B. - 19th February 2018
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Het Thali Thali terdeë geniet en Boesman Restaurant 'n besliste aanbeveling.
Anne V. - 19th February 2018
staying in Duynefontein, Wes-Kaap
Veilige omgewing met alles byderhand.
Nelmaré L. - 19th February 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Kamp al jare op Hartenbos. Het gesien hoe die plek ontwikkel en selfs meer reis-vriendelik word.
Retha C. - 19th February 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Veilige swemstrand.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]