Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Daar is nie baie winkels nie - koop maar wat jy kan in Laaiplek. Die winkeltjies in die dorp se pryse is maar baie hoog. Die see is skoon, die strand is skoon, die dorp is skoon, as jy van die stad af kom is dit die teenoorgestelde. Presies dit wat mens nodig het om weg te kom."
"Langebaan is 'n baie gewilde plek en daar is baie om te doen. Dit is egter baie besig, en as jy nie hou van te veel mense nie, is Unwind die plek om te wees. Dis weg van al die gedruis, en jy kan werklik daar ontspan."
"Hermanus is definitely one of the top holiday destinations in SA! Best restaurants, horse riding on the beach, kayaking on the ocean and beautiful hikes up the mountains. Friendly, welcoming and safe community."
"Langebaan is bekend aan ons. Ons geniet om langs die Lagoon te loop. Veilige en gewilde bestemming."
"Mosselbaai is 'n plekkie wat ek vir ander sal aanbeveel, hou al die afgelope 4 jaar daar vakansie."
"Was baie jare terug in die omgewing en kan nie glo hoe die hele area uitgebrei het nie en voel amper soos 'n stad. Iets wat ons bosvelders nie van hou nie."
"Kaapstad is die mooiste mooi. Die paaie word gereeld opgradeer en word netjies, skoon gehou. Die lug is skoon en selfs beurtkrag is op tyd. Beslis ons bestemming vir toekomstige vakansies."
"I would prefer to visit Hartenbos as a holiday destination with the lovely cliff path, beach walks, and entertainment and craft markets available."