Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Murraysburg, Wes-Kaap

Karoo Garden Suite

"Beautiful place, beautiful people."

Kaapstad, Wes-Kaap

Broadway Guest House

"Kaapstad bied baie aan vir toerisme in geheel."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Come Home

"KKNK is tops! Het by Karoo Pot restaurant geëet meeste van die tyd, kos is uit die boonste rakke en pryse is bekostigbaar. Personeel vriendelik."

Vredenburg, Wes-Kaap

Hier Rus Ons

"Die Weskus Mall het meeste winkels wat ek in die stad ook kry. Die ander dorpe is bereikbaar binne 'n paar minute se ry."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Retreat 1945

"Interesting, lovely and picturesque with Boplaas Distillery in the dorp - wonderful tastings. Definitely a little Karoo dorp to visit again. People so friendly."

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"Stilbaai is 'n stil en rustige dorp. Daar is 'n paar oulike eetplekke, maar Lampiesbaai staan uit met goeie en vriendelike diens met heerlike kos."

George, Wes-Kaap

Rustverseker

"Dit is 'n baie mooi plek, sal weer in die toekoms vir George besoek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Baie mooi dorp en baie om te sien."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Bella Villa

"Dit is 'n heerlike wegbreekbestemming."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Seemeeu

"Heerlike vakansieplek met lieflike weer."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Aandblom Guesthouse

"Ek verkies kleiner dorpe en meer halfpad geleë tussen Kaapstad en Johannesburg. Beaufort-Wes is maar 5 ure se ry van Kaapstad met dan nog 'n lang rit na JHB die volgende dag."

Worcester, Wes-Kaap

Suné's Self Catering

"Pragtig omring met berge. 'n Lus vir die oog."

Paarl, Wes-Kaap

Groenvlei Self Catering

"Vreeslike lekker plek om in te kuier. Baie skoon, netjies en vriendelike mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Awesome waterpark and clean beaches."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Featherbed - Oudtshoorn

"Ek is bly die KKNK is weer 'n goeie finansiële inspuiting vir die dorpie sodat die infrastruktuur onderhou kan word."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sandy Footprints

"Onbeskryflik mooi. Goeie wegbreek met vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Wee Hoose

"Waarde vir geld. Sal graag aanbeveel."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"Bettiesbaai is 'n pragtige, stil dorpie met die mooiste wit strande, eenvoudig, maar gerieflik vir iemand wat na stilte smag, genoeg om te doen en genoeg om te sien."

George, Wes-Kaap

Pillow & Fern

"George is die tipiese "hemel op aarde" plekkie! Mal oor die dorp! Nog nooit so 'n netjiese dorp gesien nie. Alles het gewerk!"

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Maragslapie

"Jacobsbaai is 'n mooi, rustige dorpie, uitstekende bestemming vir 'n wegbreek om te onstnap van die lewe se gejaag. Die Weskusplek-restaurant se diens was nie na wense nie en hulle pryse ook baie hoog. Bean & Leaf se diens en pryse was baie goed."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Oceanic

"Stil en rustig."

Paternoster, Wes-Kaap

Seeperdjie

"Beste vakansiebestemming ooit! Kan nie wag om weer te gaan nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Lemon Tree Cottage

"Kirstenbosch was 'n hoogtepunt en ons het ook Canal Walk geniet."

Klawer, Wes-Kaap

Oasis Country Lodge

"Not much to do in town, but a nice place to get away to."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Lilybet

"Baie skoon en netjiese dorp en besienswaardighede. Die natuurskoon is baie mooi."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Breeze Hotel

"Cape Town is one of the most beautiful cities to holiday at."

Kleinmond, Wes-Kaap

Woodenleg Guest House

"Prentjiemooi. Aan die een kant see, in die middel lagoon, langs dit berge. Daar's nie woorde nie. Mense vriendelik en goedgesind."

Montagu, Wes-Kaap

Somerset Cottage

"Vriendelikste mense en veilig!"

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang