Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.

Cape Town, Western Cape

Central 4U

"Mooi Moederstad."

Agulhas, Western Cape

T-Nie-C

"Fantastiese plek. Dis so lekker om te gaan stap. Mens voel heel veilig, dis regtig baie mooi. Naby genoeg aan Struisbaai."

Paarl, Western Cape

Groendraai Accommodation

"Lieflike plek. Skoon en netjiese dorp. Prentjiemooi."

Prince Albert, Western Cape

Bushman Valley

"Pragtige skoon en netjiese plek. Net jammer meeste plekkies is toe op 'n Sondag."

Mossel Bay, Western Cape

Erin 5

"Heerlike, mooi plek. Strande is mooi skoon, en die water is ook mooi skoon. Baie dinge om te sien."

Pringle Bay, Western Cape

Juntos @ 891

"The baboons are a bit of an issue. You have to be aware that they could disrupt your stay a bit, but other than that, we loved it."

Paarl, Western Cape

Tuinhuis

"Kapstadt Brauhaus is 'n moet, asook Simonsvlei winery met die vriendelikste bestuur en personeel."

Jacobs Bay, Western Cape

Lavender @ C

"Oulike dorpie. Dit was ons eerste besoek aan die Weskus en dit het soos 'n oorseese vakansie gevoel."

Elands Bay, Western Cape

E'bay Apartments

"Mense is baie vriendelik en ons het veilig gevoel."

Oudtshoorn, Western Cape

Langenhoven B&B

"Dwelmmisbruik is 'n groot probleem, maar tydens ons besoek was die polisie baie paraat en sigbaar."

Oudtshoorn, Western Cape

Raw Karoo Guest House

"'n Pragtige, gasvrye Karoodorp wat sy bes doen onder moeilike, politieke druk. Verskeie besienswaardighede in omgewing."

Wilderness, Western Cape

Whales Way Ocean Retreat

"'n Besoek daar is 'n moet."

Cederberg, Western Cape

Kliphuis @ Slangboskloof

"Sederberg bring altyd 'n rustigheid oor jou gemoed en daar kan jy weer asemhaal en batterye herlaai."

Cape Town, Western Cape

BoschenView

"Die Kaap is baie mooi. Alles word mooi onderhou."

Oudtshoorn, Western Cape

Cango's Rest

"Oudtshoorn se mense is lekker mense. Daar was so baie om te sien, doen en leer van die Kangogrotte, volstruisplaas en die Cango Wildlife Ranch. Ons het eintlik gegaan net vir die KKNK, maar Oudtshoorn self het ons ingesluk. Baie dankie vir 'n heerlike kuier."

Yzerfontein, Western Cape

Pikant

"Baie, baie luuks. "

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"Nie veel in dorp self te doen nie, maar is naby pragtige Swartbergpas."

Cape Town, Western Cape

Listen to the Waves

"Dit is 'n baie mooi plek."

Cape Town, Western Cape

9 on Winkle Boutique Guesthouse

"Cape Town is a beautiful city, I would love to live there permanently!"

Oudtshoorn, Western Cape

Bisibee

"Te veel dinge, te min tyd."

Paternoster, Western Cape

Potters Rest Studio 1

"What a beautiful place. The views of the beach reminded me of Seychelles."

Gansbaai, Western Cape

Sunset Bliss

"Gansbaai is 'n heelike bestemming wat jonk en oud sal verras."

Langebaan, Western Cape

Classic Holiday Home - 8 Sleeper

"Langebaan is always a great destination offering good entertainment and activities."

Cape Town, Western Cape

Sea Cottage Rentals

"Good getaway destination."

Page
Page 64 - Showing 1891 to 1920
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers