Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

"Te veel om alles te doen en sien."

Gansbaai, Wes-Kaap

Allikreukel

"Die omgewing is gewild en die atmosfeer laat jou net ontspan na 'n rowwe jaar."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Ons reken nie dit is 'n toeristebestemming nie, maar die ideale oornagplek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ Beaufort

"Dorp bietjie verwaarloos."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Jock's Cabin

"It's a beautiful place, everything about it. Will see us again next year. "

Paternoster, Wes-Kaap

Dune Ridge Main House

"Pragtige unieke plekkie."

Sedgefield, Wes-Kaap

Lake Pleasant Resort

"Sedgefield en die omgewing is 'n absolute paradys om te verken. Daar is 'n fantastiese Spar en verskeie ander winkels vir daaglikse benodighede, bv. Pick en Pay, Crazy Store, apteek, ens. Die Wild Oats-mark is op Saterdae en 'n besoek aan die Scarab Village, is 'n moet. Ons troeteldier was ooral verwelkom; sy het selfs saam geswem en saam quad bike gery. Die mark en verskeie strande maak voorsiening vir troeteldiere. Onthou om "Mr Kaai" te besoek vir varsgebakte vis en ander seekos. Die sewe passe is pragtig, veral die een tussen George en Hoekwil. En moenie vergeet om kaaskoek te gaan eet op Hoekwil nie. Hierdie winkel maak ook voorsiening vir jou troeteldier. Daar is verskeie ander aktiwiteite wat ook in die area gebied word, bv. paragliding, perdry, ens."

Struisbaai, Wes-Kaap

Dankbaar

"Bring maar jou kite saam, daar is genoeg wind."

Struisbaai, Wes-Kaap

Marine 115

"Ons geniet altyd om daar te ontspan. Lekker plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 602

"Pragtige plek met besonderse skoon strande!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Lieflikste juweel."

Gouritz, Wes-Kaap

Family Beach House in Gouritz

"Baie stil plek weg van al die geraas; kon lekker ontspan."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Ocean Pearl

"Ons gunstelingplek! The Grande by The Lookout Beach is 'n moet en ook Enrico's Restaurant in Keurbooms. Sien jou weer in 2021."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Zeezicht Apartments

"Dis 'n pragtige, stil plekkie waar jy kan ontspan en rus, weg van die stad se rumoer."

Hermanus, Wes-Kaap

Anchor's Rest

"It is indeed a beautiful place."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Die seewater die beste. Strande pragtig skoon."

Struisbaai, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Naby genoeg aan Kaap Agulhas om die nodige te bekom."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Domaine Coutelier

"Baie plekke om te besoek. Beveel beslis Blaauklippen aan."

Gouritz, Wes-Kaap

SandyPaws

"Dit is bietjie ver uit die beskawing vir toeriste."

Lemoenkloof, Wes-Kaap

Little Oak Garden Cottages

"Lieflike, veilige omgewing teen die berg."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Dit is 'n baie goeie plek. Stellenbosch is 1 van die goeie stede en is die blomme-dorp van SA."

Stilbaai, Wes-Kaap

Strandloper

"Ek kom al van 1974 soontoe en ons trek vir aftrede oor 2 maande soontoe sodra ons huis klaar gebou is! Dit sê seker genoeg!"

Kaapstad, Wes-Kaap

18 on Kloof Guest House

"Ons verkies die omliggende dele van Kaapstad self en nie die stedelike gebied nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Aandvari Sunset Court

"Daar is tonne om te doen en die mense is tops!"

Blad
Blad 661 - Wys 19801 tot 19830
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang