Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37573 resensies.
Sajinthe D. - 3rd August 2017
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pragtige strand vlak by Bettiesbaai en Hermanus.
Mr. Jan R. - 3rd August 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie interessante besienswaardighede, 'n dorpie wat ryk is aan geskiedkundige besienswaardighede.
Heidi B. - 3rd August 2017
staying in Century City, Wes-Kaap
Van my kollega's wat saam was het gesê hulle sal enige tyd daar bly. Dit het vir my glad nie gevoel asof ek in 'n stad is nie. Het ook altyd veilig gevoel.
Gerda S. - 3rd August 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Baie mooi klein dorpie. Net reg vir 'n naweek se kuier en wegkomkans vir rus.
Ronel B. - 3rd August 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Die plek het my hart gewen.
Jan F. - 3rd August 2017
staying in Riversdal, Wes-Kaap
'n Pragtige plattelandse dorp, mooi uitsig op die berg.
Albert V. - 2nd August 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Koud maar pragtig.
Anita H. - 2nd August 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Dit is 'n juweel wat liefs 'n geheim moet bly. Vol eetplekke, winkeltjies, wyn - & olyfproeplekke. Lots of things to do.
Willem Jacobus E. - 2nd August 2017
staying in Little Brak, Wes-Kaap
Reebok is enig in sy soort - jy moet dit ervaar om te kan verstaan.
Jane C. - 2nd August 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Beeldskoon.
Zenobia V. - 2nd August 2017
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Die strand is baie skoon en kan die kinders en familie dit baie geniet.
P. W. - 2nd August 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ongelooflik mooi, skoon en rustig!
Ronelle R. - 2nd August 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Dorp met oulike eetplekke, pragtige huise met 'n Karoo- en Victoriaanse boustyl, 'n veeltal kunsgalerye en die mooiste sonsondergange.
Martin B. - 2nd August 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
'n Dorp met baie potensiaal om te ontgin as jy vir langer tydperk wil bly en as jy in die wynbedryf, geskiedenis en natuurlewe belangstel
Antonette C. - 2nd August 2017
staying in Century City, Wes-Kaap
My beste mall.
Zulpha K. - 2nd August 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Will recommend it to all friends and family.
Hardus L. - 2nd August 2017
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige, rustige dorpie.
Anna-mari V. - 2nd August 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Pragtige plek, mooiste huise en rustige atmosfeer.
Berdine P. - 1st August 2017
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Fantastiese strande, melkhoutbome, gereelde dolfyn besoeke. Regtig sprokiesmooi en 'n lekker bederf vakansieligging.
Colleen A. - 1st August 2017
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Min opsies vir vinnige etes en restaurante, maar steeds 'n baie veilige en rustige area.
Hermann B. - 1st August 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie interessante dorp!
Megan V. - 1st August 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Sal met graagte weer vir Lambertsbaai besoek. Net die skelmpies wat daar rondloop, is n probleem.
Nicolouw K. - 1st August 2017
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Barrydale is 'n pragtige dorpie. Net jammer die eiendompryse word so in die hoogte in gejaag. Baie mooi plekke op die R62 om te besoek.
Chrisna C. - 1st August 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige kusdorpie!
Mercia K. - 1st August 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Lekker plattelands en nie te ver van geriewe af nie - baie om te sien in omgewing!
Carol D. - 1st August 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Prentjiemooi, vriendelike mense!
Renate F. - 1st August 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sal weer daar kuier.
Johan B. - 1st August 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Wonderlike vakansie- en naweekwegbreek-plekkie.
Righardt S. - 1st August 2017
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Lovely.
Syl-les M. - 1st August 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Daar is nie veel om te doen in winter nie, maar dit is beslis 'n ongelooflike rustige plek vir 'n wegbreek.
Elza D. - 1st August 2017
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Sal definitief in die somer weer wil besoek!
Andries M. - 1st August 2017
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Indrukwekkend.
Frank J. - 1st August 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige en stil omgewing om te besoek en naby baie ander mooi plekke om te besigtig.
Elsolique B. - 31st July 2017
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Die toergids is beslis 'n moet en help met inligting en interessanthede in Uniondale.
Sonet C. - 31st July 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige, rustige, mooi strand!
Nicholas A. - 31st July 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
There isn't a better place in the country to relax and to get a way from the world.
Yvette M. - 31st July 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Beslis 'n plek waar ek my wil/sal vestig.
Coenie B. - 31st July 2017
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Aangename omgewing. Moet nie die On The Rocks Restuarant mis nie, asook nie 'n stap op die hoofstrand nie.
Petro B. - 31st July 2017
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Baie rustige area. Naby als en die mense is ongelooflik vriendelik, wat ons baie tuis laat voel het en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.
Beatie C. - 31st July 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
'n Unieke omgewing en spesiale atmosfeer met heerlike restaurante, interessante winkels en kunsgalerye. By dit alles 'n wonderlike botaniese tuin alles loopafstand!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]