Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34191 resensies.
Joey B. - 4th November 2016
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Heerlike uitspanplek as jy rus en vrede soek.
Jonathan E. - 4th November 2016
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
A "must" on the flower route. Get there early in the season (late July / early August). September might be too late.
Martie S. - 4th November 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Uitstekend, skoon strate, vriendelike mense. Beslis 'n 'ja'.
Henk T. - 3rd November 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
`n Karaktervolle wêreld met baie kultuur, geskiedenis, natuurskoon en passievolle mense.
Jonathan E. - 3rd November 2016
staying in Vredendal, Wes-Kaap
Town has good amenities.
Melissa G. - 3rd November 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Barrydale is 'n pragtige dorpie met pragtige mense weg van die gedruis van die stad.
Leon L. - 3rd November 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Ek beveel Tygervallei aan - ek kom meestal Kaap toe vir besigheid - my kantoor is in Durbanweg naby die Tygervallei-sentrum.
Bennie M. - 3rd November 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Indien jy nog nie voorheen op Beaufort-Wes was nie, is dit goed om vir een of twee dae oor te bly en die plek te verken.
Stanly N. - 3rd November 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie interessant en heerlike vakansieplek.
Sharita J. - 3rd November 2016
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Die plek is maklik bereikbaar en winkels naby mekaar.
Sune P. - 3rd November 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Oulike dorpie.
Charlotte P. - 3rd November 2016
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Goeie area om in te woon. Naby baie winkels.
Hendrik C. - 3rd November 2016
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Sal volgende keer in St Helenabaai verblyf soek - lyk na oulike dorpie.
Hazel G. - 3rd November 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Nee, dit was absoluut elke oomblik die moeite werd.
Sheila En Norman Daniel D. - 3rd November 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Geen vars vis te koop! Wat gaan aan? Die calamari by Weskuskombuis is uit die boonste rakke. Jammer so ver van Kaapstad anders was ons elke tweede aand daar. Lambertsbaai se mense is ons soort mense. Voor aanbouings 3 ster, na aanbouings gewis 4 ster.
Leon C. - 3rd November 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie en beskik van alles wat jy benodig vir jou wegbreek. As daar iets op jou lys is wat tekort kom, is Vredenburg se prag inkopiesentrum 'n klipgooi ver.
Trudie H. - 3rd November 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Mooiste, skoonste, vriendelike dorpie in die Klein Karoo. Uitstekende verblyfopsies, op plase ook. Pragtige omgewing, goeie eetplekke, warm bronne, gerieflike Spar.
Hein K. - 3rd November 2016
staying in Tergniet, Wes-Kaap
As jy wil wegkom van die gewoel, is dit die plek om te herlaai.
Ida V. - 3rd November 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie aangenaam.
Marlene P. - 3rd November 2016
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Rustige, stil area. Voel baie veilig.
Shafiek H. - 3rd November 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Asemrowende vakansiedorpie.
Elize S. - 3rd November 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is 'n pragtige plek. Gerieflik geleë naby besienswaardighede en die lughawe.
Louis O. - 3rd November 2016
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Ek het net een negatiewe punt, en het dit ook met hulle gedeel. Daar is baie trappe en het net gevra dat dit so aangedui word op die web. Ek glo nie ouer mense sal die trappies kan op en af klim nie.
Celeste B. - 3rd November 2016
staying in De Kelders, Wes-Kaap
De Kelders is 'n baie stil en rustige dorpie, daar is 'n paar restaurante en genoeg winkels om te koop wat jy nodig het.
Cobus M. - 3rd November 2016
staying in McGregor, Wes-Kaap
Nice quaint town.
Andelina M. - 3rd November 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is a fantastic place for a breakaway.
Ashwin C. - 3rd November 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n fantasties vakansie plek vir enige mense wat van die see en rustige lewe hou! Ek gee vir Yzerfontein 100%.
Louis V. - 3rd November 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus was beeldskoon en kan nie wag om weer te gaan nie.
Marika P. - 3rd November 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ag! Hermanus is 'n kósbare dorpie met pragtige mense! Ek dink, (nie seker nie), maar op Kwêla was hy die dorpie van die jaar aangewys - en hy kán dit maar weer kry! Hy is een van ons land se móóiste dorpe en net die feit dat jy die walvisse, so mooi, daarvandaan kan sien, maak dit soveel méér kosbaar! Dis 'n outydse, opgesmukte dorpie, té pragtig!
Grant A. - 3rd November 2016
staying in George, Wes-Kaap
Loving it!
Hillary H. - 3rd November 2016
staying in Llandudno, Wes-Kaap
Pragtige omgewing. Naby Houtbaai en selfs Kaapstad. Regtig die moeite werd om daar rond te loop en omgewing te geniet.
Piet & Antoinette B. - 2nd November 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Ideaal vir wyn toerisme, midde in al die groot inkopiesentrums en mediese fasiliteite, hospitaal en top spesialiteite.
Andre C. - 2nd November 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Interessante ou plekkie. Hulle port is uitstekend. Die seweweekspoort is asemrowend. Die berge in die omgewing baie interessant.
Lorna K. - 2nd November 2016
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Fantasties.
Peter P. - 2nd November 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ek hou baie van Mosselbaai. Die eetplekke by die punt (twee van hulle) is baie goed. Ek het by die "Carvery" langs die hotel geëet. Verskriklik lekker kos. Verlede jaar het ek die Oyster Catcher Trail gedoen en vier dae by die Blue Whale Lodge gekuier.
Tony & Felicity M. - 2nd November 2016
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Our first visit to this suburb and it has a great atmosphere.
Tony & Felicity M. - 2nd November 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
We love Knysna, it has great charm and an individuality which is appealing.
Lynn C. - 2nd November 2016
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Baie sentraal.
Mirjam K. - 1st November 2016
staying in Tamboerskloof, Wes-Kaap
Close to Long street with shops and easy going restaurants. A nice walk towards Waterfront. A nice and safe neighborhood with lots of old villa's. See for yourself!
Maria V. - 1st November 2016
staying in Glencairn Heights, Wes-Kaap
Fantastic location!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za