Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 33322 resensies.
Laurian K. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Safe area and beautiful beach.
Ruwayne F. - 22nd September 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n baie nice dorpie, klein maar baie nice activities. En die mense en kultuur ook vreeslik nice daai kant.
Theresa J. - 22nd September 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Dis my grootworddorp en mens kan nie anders as om te rus en rustig te wees wanneer jy die Weskus besoek nie.
Rose S. - 22nd September 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Our favourite holiday place!
Basil C. - 22nd September 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon. So oulik om patryse en muishonde tussen huise te sien. Pragtige strande.
Nola R. - 22nd September 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Town looked neat and inviting. Would definitely visit there again!
Sulet B. - 22nd September 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Excellent, so much quieter than Hermanus. Fresh seafood at the Harbour fishmarket.
Jeanne M. - 22nd September 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie om te doen vir mense met verskillende belangstellings. Die berge bied uitstekende hiking en mountain bike roetes.
Mariette J. - 22nd September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtig en natuurskoon.
Andrea V. - 22nd September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Teleurgestel met Kirstenbosch. Baie oorgroei, maar seker te wyte aan Covid-19. Kasteel het bykans geen fasiliteite vir gestremdes met loopring verskaf nie en baie verwaarloos seker ook te wyte aan Covid-19.
Andrea V. - 22nd September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Ons kon nie die Preekstoel sien nie en het nie navraag gedoen nie. Ek was 20 jaar laas daar so daar is veranderings.
Zaviour I. - 22nd September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die plek van lewe.
John A. - 22nd September 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Sal definitief weer teruggaan. Mooi, skoon en rustige dorp. Ideaal vir 'n naweekwegbreek of vakansie.
Joan D. - 22nd September 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
We found the locals to be friendly. We especially enjoyed your treasure shops. Secondhand shops. Not omitting the fantastic scenery and beaches.
Florida J. - 22nd September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Baie mooi met 'n rustige atmosfeer.
Shaun V. - 22nd September 2020
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Mooi, rustige plek. Vriendelike mense.
Catherine C. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Excellent meal and hospitality at Blue Benguela.
Mike I. - 22nd September 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Great holiday sites.
Valentino J. - 22nd September 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Beste plek om te rus.
Neels M. - 22nd September 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige vakansiebestemming en naby Weskuspark.
Johann D. - 22nd September 2020
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Goeie wynkelders.
Anton D. - 22nd September 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Die geskiedkundige dorp het my verras en het die ideale ligging om as basis vir 'n Karoovakansie of blommekyk te dien.
Benita V. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit was effe steurend van die hoeveelheid mense wat bedel en goed aan jou wou afsmeer sodra mens uit die kar klim of sit en eet by 'n restaurant. Daar is die oulikste eetplekke met die heerlikste kosse.
Nicole O. - 22nd September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town on a whole has great places and views.
Hennie G. - 22nd September 2020
staying in Duyker Eiland, Wes-Kaap
Very quiet and safe.
George T. - 22nd September 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die hele dorp is effektief op Sondae gesluit en as toeristebestemming sal dit nie goed werk nie.
Zenobia C. - 22nd September 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is uitstekende plek, pragtige strandfront. Pragtige en rustige dorpie, vakansieatmosfeer.
Ashlon R. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Droom vakansieplek.
Ilse S. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Goeie basis om die Weskus te verken. Die restaurante is ook baie goed.
Derick P. - 22nd September 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Die plek is pragtig en weerspieël 'n uitstekende deel van ons land.
Reana B. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ons was teleurgesteld in die restaurante se spyskaarte wat nie regtig vars seekos bedien het nie.
Joette E. - 22nd September 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Ons het mooi blomme daar gekry en het die dorp net vlugtig besoek. Het gedink die dorp lyk baie verwaarloos.
Karen L. - 22nd September 2020
staying in Ruiterbos, Wes-Kaap
Dis redelik afgeleë en mag nie vir elke toeris aanvaarbaar wees nie. Maar as mens wil wegkom van die geraas en malligheid, dan is hierdie die perfekte plekkie.
Frikkie C. - 22nd September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die mooiste stad in die wêreld.
Karicka D. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ons is verlief op Paternoster. Ek het in die weskus groot geword en dit bring my terug na my kinderdae.
Pierre V. - 22nd September 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam is sentraal geleë om na die blomme te gaan kyk of om die Weskus te besoek.
Ariel V. - 22nd September 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Uitstekende plek, of jy nou gaan vir 'n naweek of lang vakansie, of jy nou oud of jonk is, daar is meer as genoeg om te doen en te sien en dit is beslis my gunstelingdorp. Ek gaan minstens 5 keer 'n jaar Struisbaai toe.
Neal S. - 22nd September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Wonderful and lovely town.
Jp S. - 22nd September 2020
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Ons het net weer opnuut besef watter ongelooflike plekke in ons onmiddellike omgewing is en waarvan ons niks weet nie. Ons gaan binnekort weer!
Gesina V. - 22nd September 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Fish factory smell slightly off putting.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za