Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Struisbaai, Western Cape

Speedo's en Crocs

"Uitstekende plek, of jy nou gaan vir 'n naweek of lang vakansie, of jy nou oud of jonk is, daar is meer as genoeg om te doen en te sien en dit is beslis my gunstelingdorp. Ek gaan minstens 5 keer 'n jaar Struisbaai toe."

Cape Winelands, Western Cape

Olive Hill Guest House

"Ons het net weer opnuut besef watter ongelooflike plekke in ons onmiddellike omgewing is en waarvan ons niks weet nie. Ons gaan binnekort weer! "

Western Cape

The House in Lalaland

"Wes-Kaap is heerlik, want jy kry 'n Karoo vakansie en see-vakansie met 'n mooi uitsig en die mense is net almal lekke. Dit baat nie waar in die Wes-Kaap jy reis nie ─ jy sal altyd tuis voel."

Franschhoek, Western Cape

The Olive and Vine Farm Cottage

"Oe dit is prentjiemooi, die berge skilderagtig en die dorpie so mooi skoon, netjies en vol verrassings en lekker eetplekkies! Ons sal weer wil kom kuier!"

Cape Town, Western Cape

1402 Ocean View

"Kaapstad is fantasties."

Klawer, Western Cape

Klawer Hotel

"In die blommeseisoen is dit net mooi bereikbaar vanaf die Kaap vir 'n eerste oornag. Ook naby die ongelooflik mooi Sederberge."

Worcester, Western Cape

La Bri Guest House

"Lieflike omgewing met genoeg om te doen vir 'n toeris."

Pringle Bay, Western Cape

Waterblom in Pringle

"Die baai en die omringende berge maak vir 'n onoortreflike vakansie!"

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Ons het gaan blommekyk in Nieuwoudtville, maar ek het nie besef dis so ver van Doringbaai nie, (moet leer kaartlees). Die pad is goed en baie mooi, soveel verskillende landskappe. Beste van 2 wêrelde gehad, beste see-uitsig en mooiste blomme al die pad."

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 4

"Unfortunately Lamberts Bay was already going backwards before Covid, now there are only 2 worthwhile visits. The bird sanctuary and Muisbosskerm."

Hermanus, Western Cape

Beach Cottage 2

"Hermanus is beautiful, definitely would recommend any person to travel to Hermanus. It's value for money and time."

Tulbagh, Western Cape

Tulbagh Mountain Manor

"Tulbagh is a lovely little town with a great sense of history and culture. We had a great time exploring the surrounding mountains too."

Struisbaai, Western Cape

Anker & Aalwyn

"Great sea food restaurants!"

St Helena Bay, Western Cape

Pier Pleasure

"Friendly, quiet, relaxing environment!"

Mossel Bay, Western Cape

Kango 25

"Mosselbaai is beslis een van my gunstelingdorpe in die hele land!"

Clanwilliam, Western Cape

Bovlei Guest Farm

"Mooi, rustige dorp en pragtige omgewing."

Prince Albert, Western Cape

Bougain Villa

"Pragtige, rustige dorpie met vriendelike mense."

McGregor, Western Cape

Ons Huisie

"Rustige dorpie met verskeie restaurante om van te kies. Daar is lekker doendinge in die omgewing."

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Pragtige dorpie en die mense is so vriendelik."

Citrusdal, Western Cape

The Old Village

"Citrusdal's main town part just seemed very busy as we stopped there with lots of people on foot everywhere due to the picking season. As with the Old Village as a working farm, it is good to know that people are presented with various job and income opportunities in Citrusdal and thus economically and positively changing the lives of many people, communities and ultimately impacting our nation. This is truly something to be thankful for about Citrusdal."

Hermanus, Western Cape

Chesham House

"Pragtige see-uitsigte."

Greyton, Western Cape

The Post House Hotel

"Awesome little town with best gourmet restaurants, coffee shops and food we have experienced. Will become a yearly bucket list destination."

Hermanus, Western Cape

House On Westcliff

"It is such a lovely scenic area of our beautiful country."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Lombards Guest House

"'n Verbasend baie skoon en netjiese dorp. Geen loslopers of bedelaars opgemerk nie. Die woonbuurte is netjies en goed versorg. Die onmiddellike Gifberg-roete was inderdaad 'n belewenis - die afwisselende flora-en fauna, die bergroete opsigself en die uitgestrekte vlaktes bied 'n eie bekoring."

Mossel Bay, Western Cape

Altelekker by die See

"Dis 'n plek om weer te besoek."

Citrusdal, Western Cape

The Old Village

"Die dorp is nie baie skoon en het onveilig in dorp gevoel."

Page
Page 701 - Showing 21001 to 21030
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers