Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Weskus, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Get out to the West Coast guys - worth the drive."

Weskus, Wes-Kaap

Kaalvoet Apartments

"Pragtig veral in blomnetyd."

Weskus, Wes-Kaap

Die Rooi Granaat

"Beste plek in SA om te woon."

Boland, Wes-Kaap

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Die Boland moet op jou toerplan wees!"

Weskus, Wes-Kaap

Branders Accommodation

"Veral in die blommeseisoen!"

Wes-Kaap

Mount Ceder

"Hierdie was sekerlik die jaar om blomme te kyk. Ons het Weskuspart en die Biedouwvallei besoek en die Sederberge. Geslaap in Makarios B&B, Paternoster Place en in Mount Ceder. Alles prentjiemooi! Vriendelike, hulpvaardige personeel. Clanwilliam se info-sentrum ook puik. Vanuit die Sederberge deur die Overberg gery. Die landerye vol canola en koring is 'n fees vir die oog. My hart sing, die Wes-Kaap het pers berge en is in goud gebaai."

Weskus, Wes-Kaap

Croeso Guest House

"As jy eers daar was gaan jy weer."

Wes-Kaap

Travalia Guest Farm

"Ons woon hier en is trots daarop!"

Weskus, Wes-Kaap

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Ons love die Weskus en sal spoedig moontlik weer gaan besoek."

Weskus, Wes-Kaap

Elly's Place

"Lekker vakansiebestemming."

Boland, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages

"Verruklik mooi, asemrowend, beeldskone omgewing en Saronsberg is die mooiste wynplaas."

Boland, Wes-Kaap

EpiStay

"Pragtige natuurskoon!"

Weskus, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Apart from the flowers in season, the mountain passes are spectacular and the scenery is amazing."

Weskus, Wes-Kaap

Graafwater Hotel

"Ons was daar vir die Namakwaland se blommetyd. Ons het weliswaar 'n paar reën en koue dae beleef, maar andersins was die blomme pragtig."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Dwarswegstrandoord

"Groot-Brakrivier is sentraal geleë tussen Mosselbaai, Oudtshoorn en George. Perfekte langs die seevakansie tuiste met lekker stappies op die strand indien jy nie wil uitry nie."

Wes-Kaap

Neels in Rocklands

"'n Goeie oornagplek, veral wanneer gaan blomme kyk."

Weskus, Wes-Kaap

Kaalvoet Apartments

"Die Weskus het met my siel kom praat. Wens dit was nader aan die Vrystaat."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Baie om te sien en te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Dolphin Inn Blouberg

"My hometown, dit behoort alles te sê. Die mooiste, mooiste plek."

Swartland, Wes-Kaap

Soutkloof Guesthouse

"Die koringlande is grasgroen gedurende September en die Canolalande is geel in die blom."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Baie lekker plek om te besoek met vele besienswaardighede."

Weskus, Wes-Kaap

Potters Rest Studio 1

"Goeie bestemming vir 'n rustige wegbreek."

Velddrif, Wes-Kaap

River & Sea

"Lovely peaceful town close to major facilities. Very beautiful with friendly people."

Weskus, Wes-Kaap

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Dit is wonderlik om die kultuur van die Weskusmense te ervaar. Die taalgebruik is baie mooi om na te luister."

Weskus, Wes-Kaap

Koekemakranka

"Die blomme by Postberg was pragtig! Jacobsbaai was prentjiemooi. Mense baie vriendelik. Weskus Se Plek en Geelbek restaurant was vreeslik lekker."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Dwarswegstrandoord

"Ons het De Dekke-restaurant besoek en dit was 'n baie lekker kuier."

Weskus, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Mooiste natuurskoon!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Baie naby en uitstekend vir vakansie of net 'n naweek wegbreek, veral as jy kinders het."

Blad
Blad 705 - Wys 21121 tot 21150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang