Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Bettysbaai, Wes-Kaap

Sol y Sombra

"Most tranquil place to get away and just recharge your batteries."

Weskus, Wes-Kaap

Soli Deo Gloria - Penthouse

"West Coast always a firm favourite."

Weskus, Wes-Kaap

Seacliff Splendour

"Fantastiese area om te ontspan. Ons het pragtige blomme gesien in die Biedouwvallei en heerlike wyn ook geproe. Die Weskus is een van die juwele in ons land."

Weskus, Wes-Kaap

Breakaway Apartment and Overnight Room

"Die blomme in die Weskus Nasionale Park was van die mooiste wat ek in jare in die area beleef het."

Weskus, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"One of our favourite trips whenever we can. Will be back next year."

Weskus, Wes-Kaap

Klawer Hotel

"Slegte sein. Baie mooi blomme en uitsigte."

Weskus, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Puik bestemming met baie om te sien en te doen."

Weskus, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Weskus is ‘n moet sien in die blommetyd!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Enige mens se droomplek."

Weskus, Wes-Kaap

Strandloper @ Moeriesbaai

"Wonderlike blommejaar 2020."

Knysna, Wes-Kaap

Paradise on Ridge

"A must stop on your travels."

Weskus, Wes-Kaap

Klawer Hotel

"Blomme in Nieuwoudtville pragtig!"

Weskus, Wes-Kaap

Emmaus-On-Sea

"Die Weskus is soos 'n ongeslypte juweel. Van die padstalle langs die pad tot die dorpies langs die kus, daar is iets wat almal sal geniet. Die dorpies is kalm, die natuur is asemrowend, die kos is baie lekker en die Suid-Afrikaanse mense is altyd vriendelik!"

Weskus, Wes-Kaap

12 on Beach

"Love the West Coast, people there are very friendly and helpful."

Weskus, Wes-Kaap

Van Rhyn Guest House

"Lekker wêreld, lekker mense."

Boland, Wes-Kaap

Cozy Cottage

"Skouspelagtige area."

Boland, Wes-Kaap

Centre-Ville Guest House

"Heerlike restaurante en wynplase. Mooi staproetes."

Weskus, Wes-Kaap

Langebaan Kite Cottages

"Baie blomme gesien veral in die West Coast Park."

Weskus, Wes-Kaap

Seacliff Splendour

"Die Weskus het 'n eie bekoring wat jy self moet ervaar. Muisbosskerm in Lambertsbaai, was 'n ondervinding!"

Weskus, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"'n Besoek aan die Weskus is 'n absolute moet vir enige toeris of besoeker. Die skoonheid en die besonderheid van die Weskus sal by jou bly vir die res van jou lewe."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Sunny South Views

"Pragtige strand en heerlike kos."

Weskus, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Blomme is 'n fees."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Beachfront Rocky Pools

"We would love to visit again!"

Sederberg, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Mooiste bestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hibernian Towers 505

"Jou een-stop vermaaklikheidsbestemming!!"

Weskus, Wes-Kaap

Maartblom Gastehuis

"Ek sal die Weskus net in blommeseisoen besoek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

The Lazy Daisies

"Dis naby al die heerlike toeristebestemmings."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Anne's Place

"Lovely, quiet place."

Weskus, Wes-Kaap

Albatross No. 3

"Dit is 'n juweel! Die landskap, see, blomme, padstalle en vriendelike mense is die sout van die aarde en 'n besoek werd."

Blad
Blad 708 - Wys 21211 tot 21240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang