Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39767 resensies.
Louis V. - 20th April 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is 'n baie mooi stil plek, maar ek dink steeds daar is ruimte vir verbetering en uitbreiding veral wat eetplekke betref en ontspanningsgeriewe.
Anel E. - 20th April 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Pragtige plekkie.
Francois D. - 20th April 2017
staying in Napier, Wes-Kaap
A hidden gem.
Riana V. - 20th April 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Port Owen is 'n pragtige wegbreekplekkie.
Chane J. - 20th April 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lekkerste seekos.
Roxzanne D. - 20th April 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Love die area!
Anton P. - 20th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie lekker familie-vakansiedorp.
Francois R. - 20th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi skoon dorp, gerieflik geleë.
Eveline D. - 20th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige Karoo-dorpie! Soveel om te sien en doen! Vriendeliker mense as in die Karoo kry jy nie!
Ilze P. - 20th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Buiten die water, moet ek sê Oudtshoorn is skoon, vriendelik en veilig.
Simone N. - 20th April 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Rika D. - 20th April 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
'n Stukkie paradys.
Lana E. - 20th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp met mooiste argitektuur. Oorgenoeg besienswaardighede!
Salome B. - 19th April 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige dorp, 'n ware plek om te gaan as jy hou van mooi scenery en n rustige vakansie!
Erika M. - 19th April 2017
staying in De Doorns, Wes-Kaap
De Doorns is goed geleë vir oorslaap as die Kaap net te ver is van Pretoria.
Christo T. - 19th April 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is geleë naby oulike besienswaardighede. Ons het gereeld uitgery na Stanford, Hermanus, Franskraal, Uilenmondkraal, Baardskeerdersbos en Pearly Beach. Die lokale seekos was uit die boonste rakke. Veral die Boathouse waar mens teen billike pryse vars voorbereide seekos kan geniet in die hawe. Gansbaai is 'n oulike dorpie met vriendelike mense. Die visvanggeleenthede in die hawe kraai ook koning.
Naomi F. - 19th April 2017
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Baie beter, uitstekend, 10 uit 10!
Bella D. - 19th April 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stillbaai is 'n baie rustige en veilige vakansiedorp. Groot verskeidenheid eetplekke om van te kies. Baie vriendelike dorpsmense en lekker rustige strand vir klein kinders om in te baljaar.
Leonie U. - 19th April 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtig. Die seelewe en strand is ongelooflik!
Tertia V. - 19th April 2017
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
'n Skoon dorp met vriendelike inwoners.
Charles P. - 19th April 2017
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Onverbeterlik in sy eie reg!
Nicolette P. - 19th April 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtig mooi en soveel om te doen en te sien.
Elize B. - 19th April 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Sal definitief aanbeveel, plekke maklik bereikbaar en vriendelike mense.
Chenel F. - 19th April 2017
staying in Arniston, Wes-Kaap
Een van my gunstelingplekke op aarde.
Sharon D. - 19th April 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Pragtige, stil vakansiedorp met baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar gaan kuier.
Esme M. - 19th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie.
Henk G. - 19th April 2017
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Klein, mooi dorpie. My eerste keer daar. Twee of drie redelike eetplekke met 'n restaurant en kelder op die ou hawe. Baie naby aan Strandfontein wat selfs 'n nog mooier dorp is.
Burger L. - 19th April 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige dorpie waar jy heeltemal kan afskakel en ontspan!
Gert D. - 19th April 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp.
Elsabé K. - 19th April 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Met al die uitbreidings wat nou in Hartenbos is, dit 'n groot aanwins en als is sommer baie naby.
Ramona K. - 19th April 2017
staying in Arniston, Wes-Kaap
Baie stil en rustig. Naby genoeg aan Bredasdorp indien jy iets nodig sou kry. Min dorpies wat nog so ongerep is. Love dit!
Kiewiet B. - 19th April 2017
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
'n Pragtige dorpie.
Pieter D. - 19th April 2017
staying in Parow, Wes-Kaap
Sal aanbeveel aan vriende en kennisse. Pragtige plek om te besoek.
Martin L. - 19th April 2017
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Great place!
Markus H. - 19th April 2017
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Love die dorp, die see koud maar lekker geswem. Die restaurante se kos is ongelooflik lekker en bekostigbaar.
Belinda B. - 19th April 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Was wonderlik.
Alisha B. - 19th April 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Verskriklik mooi!
Deon D. - 19th April 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Rustige en pragtige kusdorpie, baie veilig met vriendelike inwoners. Strande is veilig, pragtig en goed versorgd.
Doret F. - 19th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie oulike oornagdorpie met alles wat jy nodig het.
Stephanie D. - 19th April 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Baie oulike dorpie. Mis net 'n Woolworths daar.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]