Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Chris Barnard's birthplace, a museum, plenty of garages/restaurants/shops etc. A good place to stop for an overnight break on the N1 to the Cape."
"St. Helenabaai het soveel potensiaal. Die monument is vervalle. Die vis en chips by die hawe was droog en is eers deur 'n mikrogolf en toe aan ons oorhandig. Die Pica Pizza was heerlik! Definitief 'n juweel om op trots te wees. "
"Tulbagh is naby die Kaap en bly 'n topbestemming om te besoek met berge, wynplase en die geskiedkundige dorp. Mooi skoon! "
"N1 City is 'n belewenis. Veral as jy kinders het. Hul sal hulself gate uit geniet by Wonderland. "
"Pragtige uitsig teen die berg en uitstekende restaurante, veral Deacon Bistro sal ek sterk aanbeveel."
"Wilderness offers beautiful beach, hikes and walks, activities for children, adventure sport (MTB, paragliding, surfing, kayaking, trail running, etc), markets, restaurants, all in close proximity."
"Did not see much of Blanco itself but we did notice how clean the suburb is. The local Spar had everything we needed."
"Ons kon nie 'n ordentlike restaurant opspoor nie. Miskien het ons op die verkeerde plek gesoek. Rustige plek waar mens regtig kan uitspan met pragtige natuurtonele."
"Daar is ongelukkig in die dorp self nie baie om te doen nie, maar 'n mens is nie ver van Gansbaai af nie waar daar meer aktiwiteite is."