Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Beach Villa

"Ons gaan gereeld Melkbosstrand toe en is 'n baie lekker plek en gerieflik naby alles. Ons gaan weer."

L'Agulhas, Wes-Kaap

12 on Golf

"'n Besoek ervaring wat aanbeveel word. Mooi dorpie. Vriendelike mense. "

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Pragtige plekkie, met heerlike kuier- en eetplekke. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Azzaria's

"Lieflike, rustige plek. Sal dit graag beter wil leer ken."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Sea La Vie

"Baie mooi omgewing."

Plattekloof, Wes-Kaap

Avar Lodge

"Goeie voorstad vir stad Kaapstad."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Danke Ma

"Pragtige seevakansie-bestemming naby George Lughawe. "

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Inwoners is vriendelik. "

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Papillon

"Pragtige dorp."

Table View, Wes-Kaap

Cape Oasis Guesthouse

"Beautiful place to be."

Sedgefield, Wes-Kaap

Haven on Hoopoe

"Pragtige plek met die mooiste natuurskoon."

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Lieflike plek! Volgende jaar is ons weer daar."

Kliprug, Wes-Kaap

A'star

"Paternoster is always awesome!"

Froggy Farm, Wes-Kaap

Froggy Bay

"Dit is 'n veilige plek vir toeriste."

Witsand, Wes-Kaap

Seehuisie

"Baie stil en rustige dorpie, maar met vriendelike mense. Kan dink dat dit baie besig sal wees oor vakansietye."

Paradyskloof, Wes-Kaap

45D Anesta

"Rustige woonbuurt aan die voet van die berge. "

Table View, Wes-Kaap

Cape Oasis Guesthouse

"Veilige bestemming, mooi uitsig op Tafelberg."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

SANParks Karoo National Park

"Die nasionale park is absoluut een besoek werd."

Noree Valley, Wes-Kaap

Orange Grove Wouterspan Lodge

"Many mountain hills and opportunities to venture. Absolute peace and great open space."

Robertson, Wes-Kaap

Engela's Overnight Accommodation

"Robertson is a great place if you need peace and quiet."

Port Owen, Wes-Kaap

Harbour Lights

"I will definitely buy some property there."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Klein Karoo Game Lodge

"Ons harte is seer oor die verskriklike droogte! Ons kuier altyd lekker daar. Hulle het wonderlike restaurante."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Oulike dorp. Kan lekker rus en vakansie hou."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Gousblom 6

"Ek is mal oor Dwarskersbos."

Wildernis, Wes-Kaap

The Old Trading Post

"Natuur en see, alles op een plek, klein dorpie, groot rustigheid."

Gansbaai, Wes-Kaap

Gansbaai Central Accommodation

"Dit is lekker sentraal en naby alles wat nodig is en verblyf is gemaklik en privaat."

Table View, Wes-Kaap

Cap Du Mont

"Dit is beautiful and friendly. Sal enige tyd teruggaan."

Constantia, Wes-Kaap

Ferndale Lodge

"Wine tasting at one of the many vineyards here should definitely be on your to do list!"

Blad
Blad 773 - Wys 23161 tot 23190
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang