Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Pragtige dorp. Rustig en skoon. Net jammer van die talle kinders wat bedel."
Southern Suburbs, Western Cape
Hedge House"Ek het daardie area gekies vanweë 'n nabygeleë konferensie. Maar ideaal geleë - naby aan Kaapstad."
"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."
"Baie mooi plekkie om te besoek. Jy voel werklik veilig hier. Dis ideaal as jy wil wegbreek van die stad se woelinge sowel as al die tegnologie waarmee ons heeldag gebombardeer word. As jy jouself kan vermaak, is dit die plek vir jou."
Breede River Valley, Western Cape
Flatlets @ Kaleo Guest Farm"Die platteland bly maar 'n lekker plek!"
"Daar is darem so baie om te doen! Ons het die Kango Grotte besoek en Cango Ostrich Farm. Die volstruisplaas was absoluut fantasties! Die kinders het dit verskriklik baie geniet!"
"Die Strand het 'n lieflike strand om te geniet en baie om te doen in die omgewing. Genoeg winkels om van die kies en te keur en lekker eetplekke."
Breede River Valley, Western Cape
Jan Harmsgat Country House"Kom al baie jare in die omgewing so ons hou daarvan."