Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.
"Doen huiswerk voor jy Montagu toe kom. Het bietjie gesukkel om 'n oop restaurant 3 uur te kry. Meeste maak 6 uur oop. Het darem lekker geëet by Die Boord. Vriendelike personeel, kos heerlik."
"Altyd 'n baie goeie plek om na te gaan. Langebaan het aktiwiteite as 'n gesien, 'n couple en self net as individu om weg te breek en baie om te doen. Sal beslis weer terug gaan na Langebaan. "
"Ons besoek gewoonlik die omgewing buite seisoentyd en geniet die rustigheid, die afwesigheid van rondlopers en bedelaars en weinig of geen misdaad om oor te bekommer nie."
"Ons gaan gereeld Melkbosstrand toe en is 'n baie lekker plek en gerieflik naby alles. Ons gaan weer."
"Baie stil en rustige dorpie, maar met vriendelike mense. Kan dink dat dit baie besig sal wees oor vakansietye."
"Many mountain hills and opportunities to venture. Absolute peace and great open space."
"Ons harte is seer oor die verskriklike droogte! Ons kuier altyd lekker daar. Hulle het wonderlike restaurante."
"Dit is lekker sentraal en naby alles wat nodig is en verblyf is gemaklik en privaat."