Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35589 resensies.
Mariette N. - 15th March 2016
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige plek met vriendelike mense.
Willem E. - 15th March 2016
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Dis lekker sentraal.
Theo M. - 15th March 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige dorp met baie geskiedenis, en die moeite werd om te besoek.
Cobie S. - 15th March 2016
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Parkeerplek is 'n riller! Bespreek daarom altyd by akkomodasie wat parkeerplek beskikbaar het. Maar as jy so sentraal bly het jy geen vervoer nodig nie.
Eddie V. - 15th March 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Rustige dorp, baie toeriste-vriendelike omgewing.
Joey D. - 15th March 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn het met die jare agteruit gegaan. Die strate is in 'n swak toestand.
Joey D. - 15th March 2016
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield is 'n baie stil dorpie. Hy word nie verniet "Slowtown" genoem nie.
Geoff B. - 15th March 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is a hidden gem! In contrast with the better known Franschhoek and Stellenbosch, Paarl hides its light under a bushel. But I think the restaurants and wineries are better, provide great value for money, and the people are friendlier than in the more touristic sister towns.
Lourens V. - 14th March 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met so baie om te sien en te doen. Werklik aan te beveel as vakansiebestemming.
Lourens V. - 14th March 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendam is a lovely town to visit with lots of interesting things to see and do. The museum is a must see, and there are lots of restaurants for the hungry to choose from.
Adele W. - 14th March 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Never even heard of Agulhas before - but now that we have, we'll definitely be visiting again soon. Such a hidden little gem of the Western Cape. Ideal for a quiet holiday.
Brian W. - 14th March 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort West is an ideal stop over for travellers not wanting to drive more than 6 hours per day.
Gail And Claus S. - 14th March 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Beautiful, clean town with great shops and friendly people.
Johan C. - 14th March 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie skoon en netjiese dorp.
Madelein P. - 14th March 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Altyd lekker om Hartenbos toe te gaan.
Lourens V. - 14th March 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus was nog altyd ons nommer een bestemming in die Wes-Kaap. Dit is 'n lieflike plek. Ons sou graag daar wou aftree.
Bennie V. - 14th March 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike dorpie. Ons het lekker met die bergfietse op die strand gery asook tot op Tietiesbaai. 'n Moet besoek dorpie.
Marthinus D. - 14th March 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is pragtig geleë met vele besienswaardighede binne maklik bereikbare afstande.
Herman V. - 14th March 2016
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Dit was heerlik om uit die stad uit te kom. Mens kom nie eers die afstand agter met die pragtige uitsig nie.
Vera R. - 14th March 2016
staying in Helena Heights, Wes-Kaap
Daar is nie 'n groot verskeidenheid van eetplekke in die omgewing nie.
Jan L. - 14th March 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige kus dorpie, net jammer die wind waai so baie en sterk.
Lorraine M. - 14th March 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Laat my dink aan Knysna 15 jaar terug.
Sandra S. - 14th March 2016
staying in Victoriabaai, Wes-Kaap
Altyd baie aangenaam.
Danie F. - 14th March 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Was my eerste besoek aan Lambertsbaai! Die kleur van die see was wonderlik! Dis 'n skoon en rustige dorp! Sal beslis vir 'n langer tyd daar wil oorbly!
Chris M. - 14th March 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Kom al oor die 20 jaar hiernatoe. Dit bly maar lekker.
Wessel S. - 14th March 2016
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Baie lekker vir visvang. Strand is ook mooi. Lighuis is 'n moet.
Vincent D. - 14th March 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Vir iemand wat wil wegbreek en die rustigheid van die natuur waardeer is dit ideaal.
Annette L. - 13th March 2016
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Lots to do, some activities are quite expensive.
Ruby B. - 13th March 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Close to the city, yet platteland at heart with lovely places to eat and enjoy the beach!
Sarel E. - 13th March 2016
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Die reuk van die hawe se kant af, is met tye baie onaangenaam. Maar die swemstrand is pragtig skoon met mooi uitsigte. Baie nabygeleë winkels en toeriste aantreklikhede. Beslis 'n dorpie wat ons weer sal besoek!
Germien S. - 13th March 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Oulike plekkie, met lekker dinge om te sien!
Pierre M. - 13th March 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes is 'n gerieflike halfwegstasie op pad van Transvaal na die Kaap.
Theo M. - 13th March 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Die Blue Cow eetplek kan beslis aanbeveel word.
Rachel C. - 13th March 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
The most charming wine town in SA.
Ferdi N. - 12th March 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtige dorp, ryk aan geskiedenis.
Christine R. - 12th March 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Beautiful, peaceful place to stay, enjoying wine and olive estates, art galleries, restaurants.
Francois L. - 12th March 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand was brilliantly located for our needs.
Cathleen H. - 12th March 2016
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Parkering bly maar 'n oorkoepelende problem, andersins heerlik om daar rond te stap en die skoonheid te geniet.
Boet B. - 12th March 2016
staying in Boston, Wes-Kaap
Stil en netjies, baie sentraal.
Géne S. - 11th March 2016
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Harold Porter Botaniese Tuine en Stony Point Pikkewynkolonie is definitief 'n besoek werd! En as jy lus is vir stap in die natuur, pak gerus die Leopard's Kloof Trail aan by die Harold Porter Tuine wat tot by 'n waterval lei.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za