Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

Dankbaar

"Stunning plek."

Langebaan, Wes-Kaap

Villa 2

"Langebaan is mooi, maar voel bietjie outyds. Die strande is mooi en lekker om te ver te loop. As jy nie surf nie kan jy bietjie uit voel."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Dwarswegstrandoord

"Bekostigbaar, rustige omgewing."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Dwarswegstrandoord

"Pragtige natuurskoon en nie so besig nie."

Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap

Kleine Vrede Farm Cottage

"Dit is 'n pragtige area. Baie rustig."

Worcester, Wes-Kaap

Linge Longa

"Beautiful views."

Hartenbos, Wes-Kaap

Alikreukel B24

"'n Lieflike familiebestemming met enorme potensiaal."

Langebaan, Wes-Kaap

Fantastic C

"Langebaan beskik oor alles wat jy tydens 'n vakansie soek."

Strand, Wes-Kaap

1405 Hibernian Towers

"Netjiese, skoon strand."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Willows Curve

"Veilige, rustige plek met mooi uitsig van berge en see."

Hartenbos, Wes-Kaap

KaiaMina@Hartenbos

"Hartenbos is die perfekte toeristebestemming. Naby die see en heelwat plekke om te verken. "

Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Listen to the Waves

"Has potential for development."

Franschhoek, Wes-Kaap

Centre-Ville Guest House

"Franschhoek is pragtig en ek kan die Wine Tram aanbeveel."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"A safe, quiet dorpie filled with beautiful friendly faces. "

Hermanus, Wes-Kaap

Windsor Hotel Hermanus

"Hermanus is beautiful, you can walk in the town till around 10 pm without any fear of being mugged or anything like that."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Portico 801

"Baie besig gedurende skoolvakansies."

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus

"Koffiewinkels maak 16:00 toe wat vir ons bietjie vroeg was. Verder rustige plek vir vakansie met rus. Winkels voldoende vir vakansie."

Britanniabaai, Wes-Kaap

Beachway on Golden Mile

"Mooiste en stilste wegbreek. Niks nodig om te verander."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Alles maak Gansbaai lekker. "

Britanniabaai, Wes-Kaap

The WildCard

"Ontwikkeling gaan lank neem om pos te vat in die omgewing."

Vishoek, Wes-Kaap

Oceans Echo

"Klein dorpie naby alle aantreklikhede met 'n fantastiese swemstrand."

Rexford, Wes-Kaap

Rothesay

"Definitief aanbeveel vir 'n oorslaap."

Murdock Valley, Wes-Kaap

Beaches and Mountains

"Ligging het ons gepas, naby Simonstad, Vishoek en Kaappunt."

Ladismith, Wes-Kaap

Ladismith Mountainview B&B

"Ladismith is 'n pragtige dorpie en omgewing. Het baie toeriste potensiaal. "

Vishoek, Wes-Kaap

Fisherman's Watch

"A small town on the Cape Coast, beautiful relaxed. A place to be if you want to relax and enjoy the scenery in and around the town."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Suikerbossie 82

"Gordonsbaai is absoluut ons eerste keuse wanneer ons in die Kaap kuier. Wonderlike plek waar jy altyd veilig voel en pragtige klein winkels om te besoek terwyl jy die lekker strand en see geniet. Hier is die water darem nie te koud vir ons Vaalies nie."

Blad
Blad 785 - Wys 23521 tot 23550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang