Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Missed the flowers so make sure to find out when they bloom, if that is your purpose for a visit."
Van Riebeeck Park, Western Cape
De Bergen"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."
"Central to travel on the Western Cape West Coast, e.g. West Coast National Park, Vredenburg, Paternoster and the Peninsula."
"We were pleasantly surprised with the number and quality of restaurants! As well as the various activities in and around the town!"
"Die bestemming het klein juweeltjies wat mens nog seker moet ontdek. Die strand met baie voëllewe was fantasties en die klompie klein winkeltjies 'n aanbeveling - kan daar lekker rondsnuffel vir oulike geskenkies."
"Daar is so baie in die Klein Karoo om te doen met families asook soos ons met klomp klein kindertjies. Dit bly 'n great bestemming elke keer."
"Onrus is beautiful. Having the coastal boardwalk is wonderful. The mountains are superb. Having the OK MiniMark is great because you don't have to go into Hermanus unless you absolutely have to."
"Dis lekker sentraal, rustig en naby aan al die plekke wat op ons besoeklys was. "
"The town seemed somewhat deserted and we were surprised to find several restaurants closed. This was probably due to the time of year when the weather is usually cold, plus the downturn in the economy of SA, leaving people with less discretionary income. Fortunately someone directed us to Isabella's, which offered outstanding food and good service."
"Pragtige Spar op die dorp met vriendelike personeel en 'n wye verskeidenheid produkte, vars vleis en vars groente. Skoon dorp. "
"Klein dorpie, weg van als. Algemene handelaar met alles wat jy benodig."
"Baie lekker om in Gordonsbaai te vakansie. Dis darem nie in Kaapstad self nie. Uit die bedrywighede van die stad."
"Die dorpie het vanaf 2018 tot nou effe agteruit gegaan en ek was vir al teleurgesteld dat Bird Eiland so agteruit gegaan het en verwaarloos voorgekom het. Baie van die inligtingsborde was byna onleesbaar en by die inligting sentrum was daar geen TV's met inligting, swak diens en die hele plek het baie verwaarloos voor gekom. Dit is 'n groot jammerte want ek voel dit is 'n groot aantrekkingspunt vir toerisme."