Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Montagu, Wes-Kaap

Squirrels Corner

"Dis 'n rustige bestemming, genoeg om te doen en te geniet in die omgewing. Lekker wynplase naby geleë."

Strand, Wes-Kaap

C-Rus

"Baie om te doen en lekker winkels in die omtrek. Sal weer gaan. Als is lekker loopafstand."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Ek wens ek kon langer bly."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Hillside Cottage

"Pragtige omgewing met baie om te sien en doen en naby alle toegangsroetes."

Malmesbury, Wes-Kaap

Dassenheuwel Farm Stay

"Daar is soveel rondom Malmesbury om te sien binne 'n paar km van mekaar."

Britannica Heights, Wes-Kaap

The Lazy Daisies

"Mooi strandarea met pragtige sonsondergang oor die see."

Struisbaai, Wes-Kaap

Vidi's Place

"Dis stil en rusting en ek hoop dit bly so, want dis juis wat Struisbaai so 'n lekker bestemming maak."

Franschhoek, Wes-Kaap

De Hollandsche Molen

"Tranquil, beautiful place and very friendly people."

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 2

"Paternoster bly maar 'n lekker plek. 10/10."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Varkenskraal Farm

"Ons kuier al baie baie jare in die Klein-Karoo en maak gebruik van verskillende verblyf plekke - al het ons familie op De Rust. Ons is malverlief op die Karoo. Daardie reuk van die bossies, die aalwyne, die Klapperbosse en oom Sweepies se lekker soetes vir die koue."

De Nova, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Baie goed. Naby alles. Kon met gerustheid daar stap en rondgaan."

Paradyskloof, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Dis 'n pragtige en rustige area en ek sal weer daar gaan oorslaap as ek moet."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Cottage

"Asemrowende omgewing met vriendelike mense."

Strand, Wes-Kaap

1405 Hibernian Towers

"Lieflike lang strand om op te gaan loop. Somerset Mall is sommer naby en alles is binne 10 minute se ry van Strand af."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Slaley Country House

"Stellenbosch is steeds een van ons gunsteling plekke om oor naweke te besoek. Dit bly volgens ons een van die mooiste plekke in die land. "

Seweweekspoort, Wes-Kaap

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Nie kontak gehad met ander besighede in hierdie omgewing nie. Die weer en tyd tot ons beskikking het nie toegelaat om meer plekke in die omgewing te besoek nie. Sal graag wil terugkom en nog wil sien."

Weskus, Wes-Kaap

Afsaal Cottage

"Hierdie area is oulike plekke om te sien."

Danabaai, Wes-Kaap

Altelekker by die See

"Veilig en lekker stil."

Swellendam, Wes-Kaap

Bergview Guesthouse Swellendam

"Baie meer te doen as wat mens dink! Naweek te kort gevoel! Pragtige dorpie met lekker geskiedenis en die lekkerste koffie by Ikigai!"

Agulhas, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Agulhas is die mooiste plek. Definitief 'n moet as jy die Wes-Kaap besoek!"

McGregor, Wes-Kaap

The Cottage at Wild Almond

"We love McGregor - it is the perfect spot to relax and visit the beautiful wine estates in the area. "

Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Sandcastle Bed and Breakfast

"Die Damhuis Restaurant was werklik waarde vir geld en sal hulle ook enige tyd aanbeveel."

Vermaaklikheid, Wes-Kaap

River Magic Cottages - Back Track

"Dis 'n stil plek met hoofsaaklik natuurlewe as enigste vermaak."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Barrydale is 'n pragtige dorpie en baie interessant."

Bellville, Wes-Kaap

35 on First

"Ek kom weens verpligtinge Bellville toe."

Blad
Blad 809 - Wys 24241 tot 24270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang