Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "
"Ek ken Struisbaai van kinderdae af en geniet dit nog elke keer om net daar lafenis te gaan soek weg van die stad se geraas."
"The convenience of a mall/movie house close by (Somerset Mall) cannot be underestimated as well as easy access to beauty salons/spa."
"Die kos was lekker, mense vriendelik en sal my vriende en families enige tyd na Oudshoorn neem."
"Pragtigste dorpie wat ek al ooit gesien het. Restaurante in die dorpie is ongelooflik, soveel nuwe kos ervaringe gehad in die tyd wat ons daar was."
"This is a beautiful, lush green little town! Should you ever consider buying property to get away to on weekends, I suggest buying in Suurbraak! "
"Vredenburg is nogal 'n groot dorp met baie winkelsentrums en malls. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ook baie ideal geleë om die nabye kusdorpies te besoek. Ek sal Vredenburg definitief weer besoek."
"Ek kan julle 11/10 gee vir die netheid van Heroldsbaai. Dankie dat julle vir ons 'n veilige vakansie bied. Dankie vir die Lewensredders wat altyd wakker en op hulle pos is. "
"Daar is redelik baie om te doen, baie plekke om te oornag en dis n regte Weskus vissersdorpie. Sal beslis aanbeveel."