Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Hannes T. - 20th March 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Etes by Isabellas is goed.
Jacobus D. - 20th March 2016
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Dit is 'n area wat baie besig is met die paaie wat Stellenbosch, Paarl en die Kaap verbind.
J V. - 20th March 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Het is rustig en vriendelijk.
Jacobus D. - 20th March 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Kom na Montagu met genoeg tyd vir rondloop en rustig kuier.
Izak D. - 20th March 2016
staying in Victoriabaai, Wes-Kaap
Ons het dit baie geniet.
Johannes J L. - 20th March 2016
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Ons hou baie van Kampsbaai.
Elrien S. - 19th March 2016
staying in Malmesbury, Wes-Kaap
Mooi en netjiese dorp en pratige omgewing.
Violet N. - 19th March 2016
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige dorp en omgewing. Sal weer teruggaan, vergelyk enige tyd met enige plek in Europa.
Barbara F. - 19th March 2016
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Baie skoon stad en naby alle besienswaardighede en vriendelike mense. 'n Stad om op trots te wees.
Alwyn V. - 19th March 2016
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Danabaai is 'n pragtige plek waar eiendomme oor die algemeen goed in stand gehou word.
Miriam Dorigo N. - 18th March 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Leuk stadje om een dagje of twee te spenderen. Het aanbod aan activiteiten is divers, van de rotstekeningen tot de rooibos fabriek en de dam.
Mia E. - 18th March 2016
staying in Vredehoek, Wes-Kaap
Daar is genoeg wat jou besig sal hou vir 'n dag of twee.
Retha H. - 18th March 2016
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.
Louw V. - 18th March 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Ons het Agulhas baie geniet. Het kilometers gestap in die pragtige natuur.
Aleta S. - 18th March 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Ons gunsteling vakansieplek.
Elize B. - 18th March 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Pieter N. - 18th March 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Incredible.
Guillaume O. - 17th March 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
'n Aangename vakansiebestemming.
Eljani C. - 17th March 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Dit is skoon met vriendlike mense. Goeie omgewing vir rustige vakansie hou.
Marina N. - 17th March 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is pragtig.
Arenda V. - 17th March 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Lovely community and friendly people everywhere you go, perfect town for relaxing.
Marinda P. - 17th March 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die 4 Sheep restaurant is aan te beveel.
Stephanus Petrus F. - 17th March 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Ons is mal oor Wildernis. Die mark op 'n Vrydagaand is baie lekker. Al die eetplekkies in die village is baie oulik en skep 'n besonderse atmosfeer. Ons eet altyd heerlik by Salinas op die strandfront. Mens voel altyd welkom in die dorp en ons geniet die rustigheid van Wildernis. Ons kom weer!
Hester P. - 17th March 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand altyd die beste en mooiste plek!
Jan R. - 17th March 2016
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Dit lyk na 'n baie oulike dorpie.
Estha S. - 17th March 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is 'n pragtige dorp.
Charles W. - 17th March 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Was nog altyd vir my en my gesin 'n aangename vakansiebestemming.
L.c. V. - 17th March 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Ligging is perfek.
Wanda D. - 17th March 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is lieflik, stil, rustig en is so naby aan die Vredenburg/Weskus Mall waar mens alles kry wat mens nodig het - sentraal geleë om baie ander plekke te besoek en sou ek graag Jacobsbaai my laaste blyblek wou maak voor ek die tydelike met die ewige verwissel.
Jenny R. - 17th March 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mal oor Yzerfontein.
Marina G. - 17th March 2016
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Dit is maklik bereikbaar en tog so bietjie uit die middedorp se gewoel. Dis natuurlik as jy eie vervoer het.
Mark & Linda H. - 17th March 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
The wine route and surrounding activities are exceptional in this area, but Robertson itself is a bit of a sleepy hollow with minimal tourist attractions.
Logy M. - 17th March 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Somerset-Wes is naby aan baie toeristeaantreklikhede - die Wyndistrikte, die see, en nie te ver van die Kaap nie. Dis weg van die erge gewoel van die Kaap, en tog maklik bereikbaar. En in Maartmaand: Gerieflik naby die Woordfees!
Bea S. - 17th March 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Hierdie is SA se beste bewaarde geheim!
Erika B. - 16th March 2016
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor is 'n pragtige klein dorpie met genoeg juwele soos Bemind wyne waar jy sommer midde in die wynmaakproses instap en by die vriendelike wynmaker self jou wyne koop. Die pottebakkers ateljee is ook 'n unieke ervaring. Eseltjiesrus vat aan 'n mens se hart. Jy eet heerlike kaaskoek by jou koffie op die stoep van die eetplekkie waar jy ook 'n verskeidenheid olyfprodukte kan koop. Die dame by die inligtingskantoor was baie behulpsaam en het flink gehelp om 'n staproete deur die dorp te beplan vir die tyd wat ons daar wou deurbring.
Lola C. - 16th March 2016
staying in Botrivier, Wes-Kaap
Lovely place.
Marlene P. - 16th March 2016
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
Paar klein strate, wel baie mooi.
Joey F. - 16th March 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ek ken Hartenbos al vandat ek 'n kind is, vir my sal dit altyd 'n lekker vakansieplek wees.
Louise P. - 16th March 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Het heerlik geëet by Slug & Lettuce.
George O. - 16th March 2016
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Baie sentraal om ander plekke te verken.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]