Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Voëlklip, Wes-Kaap

Valentines Hermanus

"Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets."

Wildernis, Wes-Kaap

ANEW Resort Wilderness

"Lekker besige plek in vakansietyd."

Wildernis, Wes-Kaap

The Old Trading Post

"Dorpie is heerlik bedrywig in vakansietyd."

Saldanha, Wes-Kaap

Saldanha Bay Inn

"Loopafstand van winkels. Baie stil in die nag. Voertuie agter 'n hek naby die kamers. Nodige toerusting soos bekers, ketel en yskas vir oornag. Ook 'n waaier vir die warm aande."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Touch Of Class

"Lovely beach, would love to go back soon."

McGregor, Wes-Kaap

Klipspringer Berghuisie

"Interessant, rustig. Moenie op Sondae besoek nie - daar gaan niks aan nie (miskien een restaurant oop tot 14:00)."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Villa Anna Katarina

"Ons het 'n juweel ontdek, dis 'n ongelooflike mooi plek."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hotel

"Baie rustig en lekker rus kuier."

Hermanus, Wes-Kaap

Strandloper Self Catering Units

"Hermanus is my nommer 1 bestemming vir 'n see-vakansie regdeur die jaar en is gerieflik naby aan Kaapstad, slegs ongeveer 90 minute se ry!"

Port Owen, Wes-Kaap

Laaiplek Hotel

"Mooi stil strand naby en 'n paar baie lekker restaurante, ideaal vir watersport."

De Doorns, Wes-Kaap

Tavistock Country Home

"Pragtige landskap, seker een van die heel mooiste valleie in Suid-Afrika."

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Lekker vakansie gevoel."

Danabaai, Wes-Kaap

Altelekker by die See

"It is beautiful and would like to visit again."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Amazing Modern Cube House

"Jongensfontein het nie 'n lekker swemstrand nie, maar is slegs 10 km vanaf Stilbaai waar daar wel 'n lekker strand is. Dit is wel baie veilig en rustig daar en perfekte plek om te rus."

Napier, Wes-Kaap

Malandershoogte

"'n Uitstekende wegbreek van die besige stadslewe."

Ladismith, Wes-Kaap

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Ladismith, die dorpie self het ook pragtige bekoring. Hoewel ons net die strate heen en weer gery het, glo ek om die straatjies met sy pragtige huise en ou argitektuur te voet te doen sal heerlik wees. Die Klein Karoo dorpies vat mens weer terug in tyd en alles loop baie lekker stadiger daar - soos dit moet! Ladismith is ook baie naby aan Calitzdorp, Oudtshoorn, Barrydale en Montagu - om nie te praat van die pragtige Swartbergpas nie!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Featherbed - Oudtshoorn

"Altyd lekker om in Oudtshoorn vakansie te hou. Ontdek elke keer iets nuut."

Port Owen, Wes-Kaap

Laaiplek Hotel

"Wonderlike gasvrye mense en, 'n pragtige omgewing. Sal vir seker teruggaan daarheen."

Prins Albert, Wes-Kaap

Aloe Guest House

"Sou graag die Kokkedoor stoor wou gaan sien het, maar kon nie eens daar inkom nie."

Witsand, Wes-Kaap

Ittledoo

"Wonderlike strandjie en dorpie."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosch Guesthouse

"'n Baie skoon strand en rustigheid, selfs oor Desember. Onthou die water is ysig koud."

Riebeek-Wes, Wes-Kaap

Riebeek Valley Hotel

"Baie sentraal en ook 'n absoluute paradys om net te ontspan. "

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"Dankie aan die Munisipaliteit wat die dorp so netjies hou. Asemrowend."

Witsand, Wes-Kaap

Beachcomber Holiday Apartments

"Baie lekker visvangdorpie. Rustige atmosfeer, glad nie besig nie. Die dorpie se winkels is bietjie duur, so bring maar saam wat kan. Baie mooi swemstrand en uitstekend vir lang wandels."

Robertson, Wes-Kaap

Robertson Boutique Backpackers

"If you are a wine lover it is the best place to visit. It's a bit warm but it has nice places to visit and activities to do."

Blad
Blad 878 - Wys 26311 tot 26340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang