Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Dwarskersbos , Western Cape

Kersbospark 14

"Verlief op Dwarskersbos."

Panorama, Western Cape

Vergenoegd Guesthouse

"Baie sentraal om die Kaap te toer."

Kuilsrivier, Western Cape

SJ's Self-Catering Accommodation

"Dit is beslis 'n rustige en veilige area. Daar is lekker eetplekke en winkelsentrums naby. Baie om te doen."

Prince Albert, Western Cape

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"'n Ongelooflike mooi plek wat hopelik net so sal bly! Ons sal weer en weer daarheen gaan. Daar is nog so baie wat ons daar wil doen."

Beaufort West, Western Cape

Die Windpomp Guesthouse

"Besonderse ou geboue en mooi skoon. Beslis 'n moet stop."

Blouwater Bay, Western Cape

Kyki-C

"Skoon, geen vertrapping en 'n veilige omgewing. "

Calitzdorp, Western Cape

De Wawielhuis Calitzdorp

"Dit bly 'n oulike dorp op die R62-roete en ons sal sekerlik weer teruggaan indien moontlik."

Beaufort West, Western Cape

Garden Corner Guesthouse

"Lekker plekkie, maar Beaufort-Wes is opsigself nie baie skoon nie, maar andersins was daar nie enige probleme nie."

Prince Albert, Western Cape

Nieuwerust

"Beautiful town, friendly people and breathtaking views."

Kommetjie, Western Cape

Storyhouse

"Pragtige, skoon dorp. Heerlike pizza restaurant en 'n baie oulike deli. Gaan loer gerus in by Pepe the Cheesemaker op Imhof Farm vir besonderse bokmelkkaas en 'n lekker geselsie oor die regte manier van kaasmaak. "

Prince Albert, Western Cape

Karoo Khaya

"Pragtige Karoo-dorpie wat ons nou al spesiaal raak ry oppad af Kaap toe. Die rustigheid van die omgewing en dan nog die pragtige natuurskoon is ook so lekker. Definitief die moeite werd om te kom."

Jacobs Bay, Western Cape

Strandloper @ Moeriesbaai

"Lieflik, stil en rustig om in Jacobsbaai te kuier. Mooiste plekkie. "

Beaufort West, Western Cape

Dreams

"Probeer gerus die 4 Sheep restaurant en deli. Bespreek ook eerder in 'n ander straat as die hoofstraat, soos bv. Voortrekkerweg indien jul nie hou van baie geraas nie. Voortrekkerweg het lieflike oornagplekkies."

Bloubergstrand, Western Cape

Small Bay Guest House

"Pragtig met die uitsig oor Tafelberg."

Montagu, Western Cape

MonTQ Guest House

"Baie mooi ou dorpie."

Robertson, Western Cape

Engela's Overnight Accommodation

"Dit is 'n wonderlike plekkie om af te tree."

Riebeek West , Western Cape

Riebeek Valley Hotel

"Woonbuurt baie netjies. Winkels en restaurante op die dorp beskikbaar."

Lamberts Bay, Western Cape

Weskus Grotjie

"Die mense was almal so vriendelik."

Jacobs Bay, Western Cape

Weskushuis

"Hou dit net soos dit is, dis perfek. Daar is baie min vakansie bestemmings waar mens regtig rustigheid kan kry, hierdie is beslis een en dis wonderlik."

Hartenbos, Western Cape

29 @ Weenen

"Beste vakansie plek in SA."

Durbanville, Western Cape

Alyssa's Inn Guesthouse

"Die gedeelte waar ons gebly het in Eversdal was sentraal met lekker winkels om die draai."

Kommetjie, Western Cape

Happy Home Imhoff's Gift

"Kommetjie was vir jare 'n klein kusdorpie met net 'n kafee en 'n kroeg/restaurant en 'n paar kleinerige winkels, maar is besig om uit te brei. Daar is 2 winkelsentrums naby in Noordhoek, Simonstad is net 10 minute se ry, dis 'n uur van Kaap punt af, en 45 min van Kaapstad self. As jy braaf genoeg is om die koue Atlantiese water aan te durf, is daar 'n inham in Kommetjie wat as swemplek dien vir die inwoners, of jy kan 'n piekniek sak pak en Noordhoek se strand besoek. Dit is in my opinie een van die mooiste strande in die omgewing, en is ten alle tye skoon, stil en rustig, en werklik "underrated"."

Beaufort West, Western Cape

Die Herehuis

"Beaufort-Wes is maar in die middel van niks en nêrens."

Page
Page 875 - Showing 26221 to 26250
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers