Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Johannes L V. - 11th January 2016
staying in Witsand, Wes-Kaap
Pragtige oord op Breëriviermonding geleë. Ideal vir boot-, hang-gliding en visvangvakansie.
Sandra B. - 11th January 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Daar is baie om te sien en doen, maar die somerhitte is erg. Liewers herfs of lente vir my volgende keer.
Hendrik B. - 11th January 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
We found it difficult in the beginning to drive around, till we eventually worked the streets out running in circles. Near Hermanus and Onrus.
Anne S. - 11th January 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtige ou geskiedkundige geboue en die oudste kerk in Suid-Afrika.
Johan N. - 11th January 2016
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Baie sentraal tot Stilbaai, Vleesbaai en Boggomsbaai, sowel as Karoo-dorpe soos Barrydale of De Rust vir mense wat hier en daar wil uitry vir verskeidenheid.
Maureen F. - 11th January 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is pragtig en 'n wonderlike vakansiebestemming.
Lucinda C. - 11th January 2016
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Gouritsmond is 'n lekker plek as jy saam met die regte mense gaan, maar as jy alleen gaan is daar nie veel om te doen nie. Wees voorbereid op die feit dat jy jou eie vermaak moet maak, maar ek kan verseker dat dit 'n lekker plek is met 'n baie lekker strand as jy hou van swem en in die son lê!
Mike B. - 11th January 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë om baie ander plekke te besoek.
Lieschen B. - 11th January 2016
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Winderig, maar pragtig!
Marlene K. - 11th January 2016
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Very clean beaches.
Andre S. - 11th January 2016
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Ons eerste besoek en wat 'n ervaring. Sal enige tyd teruggaan.
Basil P. - 11th January 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
A lovely, peaceful seaside town with a charming personality, white sandy beaches and cool blue sea.
Pieter J. - 11th January 2016
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Ek is mal oor see en visvang. Lekker rustige dorpie maar daar is genoeg van alles sonder om ver te ry. Die mense is ook baie vriendelik.
Clive G. - 11th January 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Wonderlike en vriendelike mense.
Paul B. - 11th January 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Beslis een van die plekke wat mens kan besoek indien jy 'n roadtrip doen.
Henning V. - 11th January 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
'n Uitstekende vakansiebestemming met heerlike weer reg deur die jaar.
Martin S. - 11th January 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Gehou van die beheer oor die massa mense wat by die strande wou uitkom. Die strand is gereeld gepatrolleer deur die SAPS. Elke dag was daar skoonmakers om die strand skoon te hou.
Sc V. - 11th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beautiful in Beaufort-Wes.
Gerda N. - 11th January 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is 'n absolute awesome plekkie, die strand, hawe, eetplekkies, winkels ens. was baie aangenaam. Die mense is baie vriendelik. Lambertsbaai en omgewing is 'n pragtige plek en ons sal definitief weer gaan vakansie hou op die vriendelike dorpie.
Christelle G. - 11th January 2016
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stilbaai is 'n lieflike dorpie en die strand was een van die beste tot dusver. Ons het die strand en klein eetplekkies vreeslik geniet en het ten alle tye veilig gevoel. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou!
Janice S. - 11th January 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Grotto beach is our favourite.
Charne K. - 11th January 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Puik.
Grant R. - 11th January 2016
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Great.
Elreth S. - 11th January 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp, baie besienswaardighede.
Luige S. - 11th January 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige strand!
Elreth S. - 11th January 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Fantastiese dorp met baie gasvryheid. Fantastiese belewenisse daar gehad. Baie dankie!
Alida V. - 11th January 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Baie lekker vakansieplek. Sal beslis weer kom.
Johann D. - 11th January 2016
staying in Courtrai, Wes-Kaap
Goed geleë naby wynroetes en Taalmonument
Willem T. - 11th January 2016
staying in Malgas, Wes-Kaap
Geweldig baie potensiaal!
Marie O. - 11th January 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Mooi plek.
Magda L. - 11th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
As jy ooit deur Beaufort-Wes ry, maak gerus 'n draai by 4sheep - die beste plekkie om 'n burger te geniet en jou battery te herlaai.
Leeta G. - 11th January 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Heroldsbaai by die strand self is ongelooflik.
Warren A. - 11th January 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Rustige en pragtige dorpie.
Juanita A. - 11th January 2016
staying in George, Wes-Kaap
Een van ons gunsteling vakansiebestemmings. Sal enige tyd, keer op keer terugkeer.
Cobus B. - 11th January 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lekker!
Juanita A. - 11th January 2016
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Regtig 'n nice plek om vakansie hou. Baie vriendelike mense en lieflike "laid-back" atmosfeer.
Monique B. - 11th January 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi plek, hou van die groenigheid.
Adelle V. - 11th January 2016
staying in Glentana, Wes-Kaap
Glentana is nou ons nuwe vakansieplek.
Werner D. - 11th January 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is awesome!
Jaco B. - 11th January 2016
staying in Klawer, Wes-Kaap
Aangename mense en heerlik op die wynroete.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]