Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39539 resensies.
Bernard James N. - 12th November 2015
staying in Strand, Wes-Kaap
Ideal for a family holiday, with a beautiful beach.
Yondi T. - 12th November 2015
staying in Capri, Wes-Kaap
I didn't actually go outside because I was scared of the baboons but the place is so much chilled.
Annette D. - 12th November 2015
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Dit was die eerste keer wat ons werklik deur die dorp gery het en nooit besef wat 'n unieke plekkie dit is nie.
Deidre B. - 12th November 2015
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Hidden diamond!
B R. - 12th November 2015
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Ek het gehou van die ligging. Baie mooi uitsig, stil en rustig, veral in die aande. Dit is wat ons stadsjapies nodig het om weg te breek van die besige lewe.
Esau Leslie R. - 12th November 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wonderful Karoo town with much to offer.
Angelique O. - 12th November 2015
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Mooi plekkie, sal weer teruggaan.
Willemien O. - 12th November 2015
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Al die mense wat ons in Tulbagh raakgeloop het was so vriendelik en behulpsaam! Dis 'n wonderlike wegbreekplekkie!
Julia B. - 12th November 2015
staying in Rooi-Els, Wes-Kaap
Perfect place to unwind.
Elmari S. - 12th November 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is wonderlik vir die person wat wil weg kom van die vertrapping van die groter dorpe, maar dit is naby genoeg dat as jy lus is vir Mall is Vredenburg 'n hanetreetjie van jou af met 'n pragtige Mall.
Marieta R. - 12th November 2015
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Oulike uitbreiding.
Suzette F. - 12th November 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
As die paaie minder slaggate het sou ek dit dalk meer kon geniet.
Mario E. - 12th November 2015
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
West Coast racing is off the hook I'll book with LekkeSlaap everytime I go down to Saldanha.
Linda J. - 12th November 2015
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit was regtig die geld werd!
Coebie J. - 12th November 2015
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Pragtige plek wat baie uitgebrei het. Ons het 'n 3 nag sessie bespreek in die Bon Hotel vir Desember 2015.
Jacey K. - 12th November 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Blouberg het goeie fasiliteite en ook naby genoeg aan die stad. Maklike toegang tot die lughawe en pragtige uitsigte oor tafelbaai.
Denise O. - 11th November 2015
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
Very good neighbourhood to stay as a tourist. Very safe and well protected.
Rona H. - 11th November 2015
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Dis een van daai plekke waar jy MOET uitkom en vir altyd sal onthou.
Olinka L. - 11th November 2015
staying in Witsand, Wes-Kaap
Very quiet. Relaxing. Just ensure all shopping is done beforehand. Beautiful surroundings.
Johan B. - 11th November 2015
staying in Vermont, Wes-Kaap
Baie mooi.
Jan K. - 11th November 2015
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Baie mooi en 'n ondervinding wat ek sal aanbeveel.
Cobus S. - 11th November 2015
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Uitstekend.
Caren V. - 11th November 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ons het bietjie laat daar aangekom, maar dit lyk of daar alles is wat 'n mens nodig het om jouself te geniet.
Wouter S. - 11th November 2015
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lekker!
Natasja B. - 11th November 2015
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Al die winkels wat jy nodig het is daar, baie sentraal geleë.
Arnie O. - 11th November 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Skoon en netjiese dorp, vriendelike inwoners. Sal weer daar oorbly.
Carol L. - 11th November 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Die mense van Montagu is ongelooflik behulpsaam, vriendelik en sout-van-die-aarde.
Amanda S. - 11th November 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Klein dorpie - het nie eintlik met omgewing mense gemeng nie, behalwe vir ete by Spur wat baie aangenaam was nie. Die Karoon Nasionale Park naby die dorp is 'n groot pluspunt vir die dorp - jammer hulle tariewe is bietjie buitensporig.
Cornel E. - 11th November 2015
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi.
Doep D. - 11th November 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie goed. Het die Karoo Nasionale Park baie geniet.
Meisie B. - 11th November 2015
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville is 'n pragtige groot dorp. Dit was ook baie sentraal vir al die plekke wat ons besoek het. Dit is ook lekker naby die lughawe.
Martien S. - 10th November 2015
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Hebben er rond gereden. Was heel leuk, maar om te wandelen is het te heuveichtig en te steil voor ons wat oudere mensen.
Martien S. - 10th November 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Fyne plek om te wandelen. Lekke dorp.
Nadine V. - 10th November 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie ligging vir oornag stop oppad na die Kaap.
Joggie D. - 10th November 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Daar's nie beter nie!
Rayno B. - 10th November 2015
staying in George, Wes-Kaap
Fantastiese dorp.
Sandy M. - 10th November 2015
staying in Uniondale, Wes-Kaap
This is a real funky town and we were so impresssed with all the quirky people that we met. The sunset was amazing.
Roe M. - 10th November 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is a quiet village close to Saladanha (just 10 mins off the R27), and 10 minutes from the Weskus Mall where you can stock up on everything. In the village itself there is only one little shop, so take your favourite foods along. Jacobsbaai is in a good central location to explore surrounding areas such as Saldanha, Paternoster, Tietiesbaai and Cape Columbine Lighthouse, etc. If you looking for peace and relaxation - this is where you need to go. Note this is a dry, hot and often windy area, so plan and pack accordingly.
Johan S. - 10th November 2015
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige berge en natuurskoon en dan ook is die trambusse 'n moet. Ons was nou al op beide die rooi en blou roete gewees en het dit baie geniet. Sal oor en oor wil teruggaan want Franschhoek is 'n pragtige dorpie met baie lekker eetplekke. Leopards Leap se kos en wyn is uitstekende waarde vir geld.
Andre D. - 10th November 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dis 'n lekker plek met verskeie sake-opsies.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]