Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
Britannica Heights, Western Cape
The Lazy Daisies"Beautiful location, away from the hustle and bustle of the city, with amazing views over St. Helena Bay."
"Baie mooi uitsig en redelik goed geleë om die Kaap, Stellenbosch ens. te besoek. Net jammer die see is so koud. "
"Wonderlike staproetes en rotsformasies waar jy nêrens anders in die Wes-Kaap kry nie."
"Baie om te doen, maar ruk 'n mens se sak vreeslik. Vir 'n gesin van 3 om net voëls of apies te gaan kyk kos amper R600. Restaurante het heerlike kos en vermaak."
"Ons was op pad en het net oornag. Miskien volgende keer langer vertoef."
"Pragtige kusdorpie met pragtige strand, see en uitstekende restaurante. Beveel aan dat julle buite seisoen daar kuier. "
"Dis 'n heerlike plattelandse dorp wat maklik as 'n basis gebruik kan word om plekke in die omgewing te besoek."
Britannica Heights, Western Cape
Whale n Daisy"A great stop to get away from it all but not much there if you need to be entertained."
"Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet."
"Mooi omgewing, groot plaas dorpie. Goeie, sentrale oornagplek vir reisigers. Alles netjies op dorp in die middel van mooi natuur. "
"Baie sentraal geleë tot Kaapstad, die lughawe, omliggende bolandse dorpe en verskeidenheid van besienswaardighede."
"Ons ken nie die Kaap nie en het toe Blouberg gekies en was baie tevrede met ons keuse."